Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Beach Cottage Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

@ The Beach Cottage is die beste. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is vir jou verblyf is daar. Vriendelik ontvang deur Marjorie wat baie behulpsaam was. Die verblyf is skoon en netjies. Die strand is letterlik op die meeste 100 m weg. Ek kan @ The Beach Cottage aanbeveel vir 'n onvergeetlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hallo Nolene. Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou pragtige oorsig. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien. Seënwense. Marjorie.

Thomas M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Comfortable and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edré G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Perfect and stunningly beautiful. Everything was absolutely perfect. Attention to detail. Everything we needed and more. Impeccably neat and clean. Stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hallo Edré. Thank you very much for your beautiful review. You were great guests, and we are looking forward to seeing you again. Warm regards. Marjorie

Gregory L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect beach house. Very clean, perfect location and incredibly friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hello Gregory. Most appreciated review! We enjoyed having you as our guests. Warmest regards. Marjorie.

Glen P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastic stay. We will return. Lovely cottage with everything you need. The hosts were wonderful and always available. Even though it is self-catering, there was ample coffee, tea and milk provided on arrival, as well as a welcoming sherry. Comfortable beds and furniture and right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hello Glen. Thank you very much for your great review. Looking forward to seeing you again. Kind regards. Marjorie

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker naweek wegbreek plek. Sal dit aanmoedig vir vriende en familie. Baie gerieflike woonstel met 'n puik ligging. Maklik toegang na die strand en lekker staproetes. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hallo Jaco. Baie dankie vir jou goeie en beskrywende oorsig. Ek is bly julle het die lekker staproetes ook geniet. Seënwense, Marjorie.

Coen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, netjiese geriewe en vriendelike en professionele gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hallo Coenraad Baie dankie vir jou mooi oorsig. Dit word opreg waardeer. Seënwense. Marjorie

Bie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very nice apartment. We had everything we needed. Good restaurants nearby! Near the beach, we spent wonderful days in a very nice apartment. Friendly host. Everything was super!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hello Bie, Thank you very much for your kind review. We appreciate it very much. We trust that the rest of your holiday in South Africa was great with wonderful memories. All the best and warm regards, Marjorie.

Michelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal verseker die plek aanbeveel en hopenlik weer gaan kuier! At The Beach Cottage Apartment is die ideale wegbreekplek. Dit is perfek geleë en die woonstel is skoon, netjies en fantasties toegerus! Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
At The Beach Cottage Apartment
Hallo Michelle Baie dankie vir jou goeie oorsig. Ons waardeer dit geweldig en bly julle het julle verblyf hier geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier! Beste wense Marjorie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barcelona Place 3, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351079b5c91cfaeb843821c9ad6cb7d45fdfc0c839fd365c722ea6cd74612dd310e9ad11615fc9b5f3ddee62eeefa7ff7dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 3 Barcelona Place Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204634464479 24.832753649605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang