Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Beach

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Perfekte ligging. Netjies. Skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ons het heerlik gekuier en gerus! Die uitsig was ongelooflik! Dit was die mooiste uitsig, rustig en direk op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius L
Kort verblyf
4.2
Apr 2021

Ongelooflike uitsig. Baie mooi ligging en lekker kamer met stoepie en privaatheid. Ek sal die plek weer besoek omdat die ligging uniek is. Ek dink die prys is baie hoog aangesien daar geen verversings/ontbyt selfs in vorm van ’n kontantkroeg beskikbaar is nie. Die koffie ens. was meeste lankal verval en ek moes vra vir vars voorraad, wat darem dadelik voorsien is, asook vars melk wat baie gaaf was. Ek dink die prys sou reg gewees het indien ’n groot ontbyt ingesluit was, maar selfs met ’n paar basiese verversings wat goedkoop is sou aanvaarbaar wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie mooi uitsig. Baie bedagsame eienaar, baie mooi uitsig en plekkie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

At the Beach word met totale vrymoedigheid aanbeveel. At the Beach bied totale privaatheid met 'n ongelooflik wonderlike uitsig: daar is van vroeg reeds branderplankryers in die water, dit gee 'n gevoel van deel wees van 'n aktiwiteit maar uit die privaatheid van jou kamer of die salige dekstoele. Andersins draf jy direk met die hout loopplank tot op die strand aan die anderkant van 'n baie deeglike veiligheidshek. Die eenheid en werf was besonder skoon en netjies en alles is slim uitgedink sodat daar niks is wat jy sal nodig kry nie. Glen was 'n diskrete gasheer en weet alles van waar die beste golwe is, sou jy dit wou waag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planestraat 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d45063df9e96ac9aabba1176ade23ceac91a27dca5a960a6c8851895069b9cdc52baf8d811354fd9eca6f47cbb630c68767?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Plane street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026981406913 24.930348357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang