Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir At the Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Penelope R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope R

Ons het heerlik gekuier en gerus! Die uitsig was ongelooflik!

Dit was die mooiste uitsig, rustig en direk op die strand.

Marius L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius L

Ongelooflike uitsig. Baie mooi ligging en lekker kamer met stoepie en privaatheid.

Ek sal die plek weer besoek omdat die ligging uniek is. Ek dink die prys is baie hoog aangesien daar geen verversings/ontbyt selfs in vorm van ’n kontantkroeg beskikbaar is nie. Die koffie ens. was meeste lankal verval en ek moes vra vir vars voorraad, wat darem dadelik voorsien is, asook vars melk wat baie gaaf was. Ek dink die prys sou reg gewees het indien ’n groot ontbyt ingesluit was, maar selfs met ’n paar basiese verversings wat goedkoop is sou aanvaarbaar wees.

Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie mooi uitsig.

Baie bedagsame eienaar, baie mooi uitsig en plekkie is skoon en netjies.

Willie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

At the Beach word met totale vrymoedigheid aanbeveel.

At the Beach bied totale privaatheid met 'n ongelooflik wonderlike uitsig: daar is van vroeg reeds branderplankryers in die water, dit gee 'n gevoel van deel wees van 'n aktiwiteit maar uit die privaatheid van jou kamer of die salige dekstoele. Andersins draf jy direk met die hout loopplank tot op die strand aan die anderkant van 'n baie deeglike veiligheidshek. Die eenheid en werf was besonder skoon en netjies en alles is slim uitgedink sodat daar niks is wat jy sal nodig kry nie. Glen was 'n diskrete gasheer en weet alles van waar die beste golwe is, sou jy dit wou waag!

Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planestraat 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d45063df9e96ac9aabba1176ade23ceac91a27dca5a960a6c8851895069b9cdc52baf8d811354fd9eca6f47cbb630c68767?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Plane street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026981406913 24.930348357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang