At The Nest Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Wanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jill V - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, friendly service, great value.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens. Goeie diens.
At The Nest Guest House se terugvoer
Tanya Baie Dankie vir die tyd om vir ons so
gewaardeerde terugvoering te skryf.
opreg dankie
Wanita
Gideon E - Jul 2022
Algehele gradering
Buitengewone ervaring.
Paul & Adeline C - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap en was verras oor die netjiese plekkie waar ons kon oornag. Vriendelike ontvangs gehad. At the Nest Guest House word definitief aanbeveel.
At The Nest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die tyd om ons te evalueer. Ons waardeer u goeie terugvoering.
Wanita.
Tracey H - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie goeie diens!
Isobel G - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek. Lekker moerkoffie gedrink.
At The Nest Guest House se terugvoer
Baie Dankie! vir u tyd om vir ons so mooi boodsakapie te gee. sien daarna uit om u weer te ontvang.
Elli L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
At The Nest Guest House se terugvoer
Baie dankie, u goeie terugverwysing word waardeer.
Mooi loop.
John M - Des 2022
Algehele gradering
Satisfactory stay.
Nick K - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons 'n boodsakap te stuur. Ons waardeer die positiewe terugvoering en dat u welkom gevoel het. Wees en bly veilig. Groete, Wanita.
Arina T - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry en netjies!
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag, Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons n boodsakap te stuur.
Ons waardeer die positiewe terugvoering en dat u welkom gevoel het.
Wees en bly veilig.
Groete, Wanita
Anelle S - Jun 2021
Algehele gradering
Snoesig en tuis! Vriendelik en tegemoedkomend.
At The Nest Guest House se terugvoer
Anelle dankie vir die terugvoer!
Dit is vir ons lekker om gaste te ontvang wat dit geniet by ons plekkie. Hoop om eendag weer te kuier! Wees veilig
Jannie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense. Pynlik netjies.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeie middag Johan
Baie dankie, ons wardeer jou kompliment.
Hoop om julle weer te ontvang in die nabye toekoms.
Groete, Nadia.
Johan P - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
At The Nest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om vir ons terugvoer te skryf.
Ons waardeer u goeie aanmerkings.
Beste
Wanita
Erika E - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir u eerlike terugvoering.
Ons het kennis geneem van u terugvoer en neem stappe om dit te korrigeer, baie dankie vir u opligtende kritiese terugvoer en dit word in 'n positiewe lig beskou.
Ons strewe om altyd die haakplekke aan te spreek in "housekeeping", dankie weereens.
Beste Groete
Wanita
Hercu S - Jun 2019
Algehele gradering
Ongerep en waarde vir geld.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pristine and great value for money!
All expectations have been exceeded. Well done! Our country needs more places like this.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
At The Nest Guest House se terugvoer
Hercu Baie Dankie vir jou tyd afgestaan vir komentaar! :)
dit was so aangenaam om julle te ontmoet !
hopelik was julle nie te styf gery en herstel
mooi na die benydenswaardige "trip"!
net die beste vir julle
mooi loop!
Wanita
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir u tyd afgestaan vir u kommentaar.
dit word waardeer. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkomodeer.
Beste Groete
Diane H - Des 2018
Algehele gradering
The friendliest, loneliest place I have ever stayed at! We will definitely make this our annual stopover on the way to East London!
At The Nest Guest House se terugvoer
Thank you.
We would love to welcome you back!
Have a Blessed 2019
Kind Regards
Wanita
John J - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeidag,
Baie dankie vir u terugvoering
Dit inspireer ons om nog beter te doen.
Hoop om u weer te akkomodeer in nabye toekoms.
Beste vir 2019
Wanita
Pieter M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker, aangename gasvrou.
Gehrard C - Jan 2017
Algehele gradering
Die etes was heerlik wat aangebied was, maar die kamer het geen diefwering voor vensters gehad nie, dus was dit nie veilig nie en die pou het ons 4:30 wakker gemaak.
Lees meerAt The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag
Ons verwelkom en bedank u tyd vir die skrywe aan ons.
Die verblyf was 'n plek om kop neer te lê.
- so jammer dat dit is wat u gevoel het, ons streef en werk hard daaraan om 'n plek te wees om te geniet.
Ongelukkig kon ons geen vensters ooplaat vir vars lug nie, want daar was geen diefwering voor nie wat dit onveilig laat voel het.
- so jammer u het die tyd gespandeer en onveilig gevoel, u sou waarneem dat alles buite staan, tuinstelle ensovoorts. The Nest het 'n veilige plattelandse gevoel ,u kon regtig gerus gewees het.
Op die plaaswerf was 'n pou wat ons baie vroeg, om 04:30, reg voor ons kamer wakker gemaak het. Ons was nie gelukkig daaroor nie.
- Oeps! Dit is nogal 'n uitdaging om aan plaaswerf diere gewoond te raak u sou ook dalk die beeste hoor bulk, paddas, ganse en eende se gekwaak asook The Nest se 36 voël spesies se vroeg oggend se wek roep met 'n gekwetter en gefladder.
Die kombers op die bed het drie gate in die oortreksel gehad, wat beslis nie by 'n 4 ster plek inpas nie.
- Ek vra omverskoning, ek sal absoluut hier opvolg. Dit is nie aanvaarbaar nie en mag deurgeglip het met die skoonmakers in die
besige seisoen.
Die etes was heerlik en die gasvrou was vriendelik.
- Dankie. Dis altyd lekker om iets goeds te hoor.
Mag 2017 vir u 'n uitsonderlike goeie jaar wees.
Beste groete
Robert A - Sep 2016
Algehele gradering
Ruim kamer en ruim badkamer met ontbyt ingesluit.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag.
Baie dankie dat julle ons gekies het om by te slaap.
Dankie vir die tyd afgestaan om vir ons kommentaar te stuur.
Ek hoop om u weer te akkomodeer.
Groete,
Wanita
Sonia P - Jul 2016
Algehele gradering
Eenvoudig en baie lekker.
Marian S - Nov 2016
Algehele gradering
Goed vir een nag se oorslaap hoewel naby aan lawaaierige hoofpad.
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die moeite met boodskap. ons is bly u het die ontbyt geniet en die blomme vir die herdenking. Ongelukkig is ons is nou in 'n baie droë, winderige seisoen en is geleë op 'n kleinhoewe met baie grond en bome.
Ons is wel uiters besig en die kamers word almal elke dag op en oop gemaak afgestof en lug gegee, ons is jammer as u die kamer stowwerig gevind het en vra om verskoning, ongelukkig is dit nou maar so in droë, winderige seisoene. Ons probeer ons uiterste om dit te beheer. Dit is ongelukkig ook so dat as u die deur oopmaak en wind waai dat daar maar wel sal stof inwaai, so jammer dat u dit ervaar as lanklaas gebruik (wat wel nie so is.) Mag u die verdere toer en vakansie geniet.
Beste Groete, Wanita.
Pierre F - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en skoon met 'n gasvrye eienaar.
Marizanne R - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker!
At The Nest Guest House se terugvoer
Goeie dag Marizanne,
Baie dankie vir die tyd wat geneem is om kommentaar te lewer, dit word opreg waardeer.
Beste en geseënde groete,
Wanita
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang