Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Nest Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jill V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Comfortable, friendly service, great value. We stayed at The Nest on our way to Joburg and on our way home. It is a lovely place to stop over, and it would be lovely for a longer stay too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantastiese diens. Goeie diens. Vriendelike, spesiale mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanita
At The Nest Guest House
Tanya Baie Dankie vir die tyd om vir ons so gewaardeerde terugvoering te skryf. opreg dankie Wanita

Gideon E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Buitengewone ervaring. Sonder enige teëspraak die beste van hierdie tipe akkommodasie wat ons nog teëgekom het. Eienaar besonder vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt uit die boonste gestaltes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul & Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Ons het een nag oorgeslaap en was verras oor die netjiese plekkie waar ons kon oornag. Vriendelike ontvangs gehad. At the Nest Guest House word definitief aanbeveel. Plekkie was skoon, bed het lekker geslaap en die elektriese kombers en aircon het definitief gehelp om die winterkoue te verdryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanita
At The Nest Guest House
Baie dankie vir die tyd om ons te evalueer. Ons waardeer u goeie terugvoering. Wanita.

Tracey H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Waarde vir geld en baie goeie diens! Ons het oornag op pad na Katberg. Als was in orde en die kamer waar ons geslaap het was lekker ruim en baie netjies! Ek sal die hulle enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Pragtige, skoon plek. Lekker moerkoffie gedrink. Sal weer daar oorbly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wanita
At The Nest Guest House
Baie Dankie! vir u tyd om vir ons so mooi boodsakapie te gee. sien daarna uit om u weer te ontvang.

Elli L
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Baie rustige atmosfeer. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wanita
At The Nest Guest House
Baie dankie, u goeie terugverwysing word waardeer. Mooi loop.

John M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Satisfactory stay. 5 star bathroom. 5 star bedroom. 2 star self-catering. Very small fridge and microwave. Minimal crockery and cutlery until requested, then more than adequate supply provided. No breakfast was being supplied at this time. Overall quite a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nick K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2022

Ons het baie lekker gekuier. Dit was ’n biae lekker ervaaring - dit geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wanita
At The Nest Guest House
Goeiedag, baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons 'n boodsakap te stuur. Ons waardeer die positiewe terugvoering en dat u welkom gevoel het. Wees en bly veilig. Groete, Wanita.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 174
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 174
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421ea926e530c8f5407c4e796806e40d24b7a87dba54cf2ba3c551c3fc45006c7285dacd8227ef484d1fc99dbc6dfca581b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 174 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off the N6 Aliwal North 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.650234 26.732456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang