Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Nest Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
  • Vanaf R1 174 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

At The Nest Guest House is net langs die N6 geleë net 5 km vanaf Aliwal-Noord. Gaste kan die ryk voëllewe hier geniet.

Verblyf beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 15 gaste. Die eenhede is The Dove Room, Tinktinkie Room, Mossie Room, Owl Room, Swallow Room, Hoop Hoop Room en die Hadidas Room.

Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei. Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek, konferensiefasiliteite, 'n wasgoeddiens en 24 uur-ontvangs op die perseel. Ontbyt kan voorsien word teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jill V
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, friendly service, great value. We stayed at The Nest on our way to Joburg and on our way home. It is a lovely place to sto...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Tanya J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens. Goeie diens. Vriendelike, spesiale mense.
Aug 2022
Gideon E
Saam met lewensmaat
5.0
Buitengewone ervaring. Sonder enige teëspraak die beste van hierdie tipe akkommodasie wat ons nog teëgekom het. Eienaar besonder vriendelik en hulpvaa...
Sien meer
Jul 2022
Paul & Adeline C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het een nag oorgeslaap en was verras oor die netjiese plekkie waar ons kon oornag. Vriendelike ontvangs gehad. At the Nest Guest House word def...
Sien meer
Jun 2022
Tracey H
Gesin met klein kinders
4.8
Waarde vir geld en baie goeie diens! Ons het oornag op pad na Katberg. Als was in orde en die kamer waar ons geslaap het was lekker ruim en baie netji...
Sien meer
Mar 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
  • Gaste dink At The Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 174
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 174
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421ea926e530c8f5407c4e796806e40d24b7a87dba54cf2ba3c551c3fc45006c7285dacd8227ef484d1fc99dbc6dfca581b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 174 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off the N6 Aliwal North 9958 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.650234 26.732456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang