Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the River Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hennie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie aangename plek. Baie lekker plekkie teen die rivier. Baie gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Baie dankie, Hennie. Hoop om jou sommer gou weer hier as 'n gas te kan ontvang.

Lourens V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons het net geslaap, was Nampo toe, maar ek dink 'n mens sal baie lekker 'n kuier vir 'n paar dae kan kuier. River Guesethouse was alles wat ons verwag het en op die fotos gesien het. Volgende keer sal ons definitief 'n braaivleisie op die rivieroewer hou en bietjie visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
4.8
Sep 2022

Lieflik, rustig en veilig. Alles was netjies en gasvrou baie vriendelik. TV het goed gewerk en beskuit heerlik. Het net 'n stortkappie gemis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Dankie vir die stortkappie-wenk. Ons voorsien nou ook 'n stortkappie.

Wynand V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Het die verblyf baie geniet. Die kamers is netjies, skoon, gerieflik en het alles wat nodig is ,is daar. Uitsig is baie goed. Rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rustigheid op sy beste. Pragtige, netjiese en skoon eenhede met alles wat benodig word. Daar word aandag gegee aan fyn details. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie vriendelike diens ontvang, 5 ster kamer met alles wat jy kort! At het ons baie welkom laat voel en die slaapkamers is baie netjies, hulle gaan die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Pragtige, moderne plek. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Sal weer daar gaan bly lekker vleisie gebraai en oor die rivier gekyk en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Dankie Zelda. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Melanie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Pragtige omgewing op die rivieroewer, baie moderne geriewe en rustig. My tieners het die vriendelike honde ongelooflik geniet en het die voorreg gehad om 'n hanslammetjie vas te hou en ook vir 'n rustige rit op die rivier te gaan teen sononder. Daar is 'n braaidek teenaan die rivier en ons is voorsien van heerlike kwaliteit braaihout. Die beddens is gemaklik en die lugversorger was reeds vir ons gestel om snoesig te slaap. Die perfekte plek om oor te slaap as mens reis en net weer bietjie mens wil word na ure in die motor. Aangename gasvrou en gasheer. Hulle het ons baie welkom laat voel en bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Dankie Melanie. Dankbaar julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Ninette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Beautiful, clean. Beautiful surroundings, clean comfortable room. Had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Urma
At the River Guesthouse
Thank you Ninette. Looking forward to your next visit.

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2021

Baie aangenaam. Ek het 'n naweek hier oorgebly. Alles wat nodig was vir selfsorg was daar. Die lugversorger is 'n bonus. Die WiFi werk uitstekend! Gerieflike uitleg. Pragtige uitsig. Van die bure dink ongelukkig hulle moet die hele naweek doef-doef in die agtergrond. Andersins is dit baie rustig so langs die springbokkies. Ek het selfs 'n bosbokram gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Urma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664206991505 27.262769673697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang