Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At the River Guesthouse bied gastekamers op 'n privaat plot op die oewer van die Valsrivier in Kroonstad. Die gastehuis is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat die dorp besoek.

Verblyf by At the River Guesthouse beskik oor 6 unieke kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met 50 DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste per persoon gereël word. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie.

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Daar is plaasdiere en honde wat op die perseel woon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Urma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink At the River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA114f17ad922415bb9835bea96be4d5dac075d3edac17eb233b0d4f80b2a9d6386de2bfe3f8e602ed4f5eef27a1ea8301cb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Acacia Kraalkop Road Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.664206991505 27.262769673697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang