Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Sea Ballito

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 3 Grondverdiepingeenheid (In Uit Links)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie, 'n TV met DStv en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is aangewese rook-areas buite.
Aangesien apies gereeld hul verskyning maak, moet gaste asb. nie kos buite los nie.
Neem asb. kennis dat daar nie oonde in die eenhede is nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Net 1 voertuig word per eenheid toegelaat.

Troeteldier-beleid:
Klein honde word toegelaat in die tuinkothuis, indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 4 Grondverdiepingeenheid (In Uit Regs)

  • En-suite

Studio 5 - Tuinuitsig
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie, 'n grootskerm-TV met DStv en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Studio 6 - Gedeeltelike see-uitsig
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie, 'n grootskerm-TV met DStv en WiFi. Hierdie eenheid het sy eie yuin wat dit 'n ideale opsie vir gaste met klein hondjies maak. Honde is welkom indien daar vooraf gereël word met die eienaar. Let asb. dat net klein hondjies toegelaat word. Die sitarea buite bied 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is aangewese rook-areas buite.
Aangesien apies gereeld hul verskyning maak, moet gaste asb. nie kos buite los nie.
Neem asb. kennis dat daar nie oonde in die eenhede is nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Net 1 voertuig word per eenheid toegelaat.

Troeteldier-beleid:
Klein honde word toegelaat in die tuinkothuis, indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 2 - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie, 'n grootskerm-TV met DStv en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is aangewese rook-areas buite.
Aangesien apies gereeld hul verskyning maak, moet gaste asb. nie kos buite los nie.
Neem asb. kennis dat daar nie oonde in die eenhede is nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Net 1 voertuig word per eenheid toegelaat.

Troeteldier-beleid:
Klein honde word toegelaat in die tuinkothuis, indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio 1 - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n uitsig oor die see en swembadarea. Daar is ook 'n buite-sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Daar is aangewese rook-areas buite.
Aangesien apies gereeld hul verskyning maak, moet gaste asb. nie kos buite los nie.
Neem asb. kennis dat daar nie oonde in die eenhede is nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Net 1 voertuig word per eenheid toegelaat.

Troeteldier-beleid:
Klein honde word toegelaat in die tuinkothuis, indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang