Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Sea's Edge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Steve G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

A stunning modern/clean apartment in a secluded spot. The sea-facing wall has floor-to-ceiling glass to fully optimise the magnificent view. Once we had discussed the privacy use of the open-plan toilet between my wife and I, everything else was laid out very functionally and fit for purpose. Everything one needs for a stay is supplied. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Asemrowend, mooiste see uitsig. Rus vir die siel! Beslis, die plek is skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Poonithavelli G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Absolutely a great place to stay. Nice clean accommodation, great location and an incredible welcome. It was a real home from home, although we had some challenges, like a water shortage. But Yvonne, the owner of the property ensured we had continuous supply of water. Warm hospitality, beautiful accommodation, perfect place to stay, felt very comfortable. I want to thank Yvonne for both her fantastic hospitality and service. We had a wonderful experience. Thank you so much for an amazing few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was magies, mooi en ons wil net teruggaan! At the Sea's Edge kry vir alles volpunte. Die uitsig en gedreun van die see is allesoorheersend. Linne is netjies, skoon en die plek leef maklik. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Deur en deur die moeite werd! Dit was een van my en my verloofde se beste ervarings by die see. Dit was alles wat ek gesoek het vir 'n kort vakansie. Die eienaars was ook baie gasvry en ten volle voorberei vir al ons benodighede. Ek sal die plek vir enige iemand aanraai, veral vir iemand wat wil see visvang ook doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 121, Ocean View, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZTIzNGM5LTdjNjQtNDMzYi05YWUxLWQ5ZmE5MGQ3YWUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 121 Marine Drive Ocean View 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.906077469781 31.035586974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang