Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Sea's Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 121, Ocean View, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View, Bluff, in die suide van Durban. Dié eenheid bied 'n asemrowende uitsig oor die see en is net 12 km vanaf verskeie besienswaardighede by die hawe en in die middestad.

Kyk hoe die son opkom en die dolfyne in die branders baljaar vanaf die tuin, leefarea of slaapkamer. Geniet die rustige omgewing met die rustige gedruis van die branders in die agtergrond.

Dié stylvolle eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof toegerus is. Al die nodige breekware, eetgerei, glasware en kooktoebehore word voorsien.

Daar is 'n wasgoedkamer met 'n wasmasjien, droograk, hangplek en klerekaste. Die eenheid bied veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

At the Sea's Edge is naby winkels, restaurante, die Galleria- en Pavillion-winkelsentrums, uShaka Marine World, en Durban ICC geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 121, Ocean View, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At the Sea's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 121, Ocean View, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwZTIzNGM5LTdjNjQtNDMzYi05YWUxLWQ5ZmE5MGQ3YWUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 121 Marine Drive Ocean View 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.906077469781 31.035586974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang