Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The View B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Happy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Accommodating. It was nice and cosy. We enjoyed the privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Friendly, helpful hosts. Bart & Christa were excellent hosts & very hospitable. Would highly recommend their property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Wonderful. Great hosts. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bart
At The View B&B
Glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit.

Yvonne L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Fantasties. Fantasties. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica J
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Huis weg van die huis af! Bart en Christa is die beste wanneer dit kom by jou welkom en tuis laat voel. Die huis is in ‘n pragtige area en naby die meeste besigheidsentrums geleë. Ek sal hul gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat ‘n warm ontvangs en ‘n warm huis gevul met rustigheid en liefde soek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bart
At The View B&B
Hi Monika, Goed om weer van julle te hoor, die huis is skoon stil sonder julle, dit was lekker om julle hier te he. Vertrou julle reis verder was aangenaam. Dankie vir die nice review, sien jou weer volgende jaar? Blessings, Bart & Christa

Thys V
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Dit was besonder lekker en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was siek en die eienares het my selfs medisyne gegee. Hulle is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bart
At The View B&B
Goeiedag Thys, Dankie vir die terugvoer, goed om weer van jou te hoor. Vertrou dit gaan nou beter met jou en vroulief se gesondheid. Groete, At The View B&B

Mathys B
1 nag
5.0
Okt 2018

Aangename verblyf. Aangenaam en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2017

Baie vriendelik, hul het plek laat voel soos jou eie huis. Sal plek enige tyd vir ander aanbeveel, wou inteendeel verblyf verleng maar hul was egter reeds vol geboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bart
At The View B&B
Hi Willem Dankie vir die positiewe opskrif, ek hoop jy geniet jou verblyf ook by Wliie hulle. Seënwense Bart en Christa

Lana L
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

An absolute pleasure. The hospitality and warmth of the hosts at At the View made a gruelling week of practicals bearable. Christa and Bart are lovely, my room was very clean and comfortable (thank you Nora!) and the supper was the tastiest way to end each day. I can wholeheartedly recommend At the View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bart
At The View B&B
Hi Lana, thank you for the compliments/review glad you enjoyed your stay. C u next year? Bart, Christa & Norah

René E
Lang verblyf
4.6
Des 2016

Vriendelike en meelewende eienaars. Ek het 'n aangename verblyf geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 39, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb1347fee8798d51934367ee2c6d2263b3ea86e5adb7a7458da7ddbcbf38a8e2f10899377332f72d90110843b61a3901be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 39 Topaz Avenue Kloof en Dal 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.134225435174 27.888478785753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang