Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Woods Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir At the Woods Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nomfundo J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo J

Comfortable and relaxing.

It was a home away from home.

Juanita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

Pragtig met lekker ontbyt.

Pragtige plek, vriendelike personeel. Baie dankie. Lekker ontbyt!

Ronald M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M

Absolutely lovely, comfortable, clean and beautiful environment.

Lovely place, a quiet and beautiful place to just relax and enjoy nature.

Carol H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Enjoyed two nights with family very relaxed and pleasant.

We spent a full day and two nights exploring Storms River village and Tsitsikamma national park. Accommodation was warm comfortable clean. Breakfast was delicious. Dinner at the on-site restuarant is also very good.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Netjiese, goed toegeruste kamer.

Stormsrivier is 'n pragtige vakansiedorpie.

Isac M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Rus en vrede.

Dit is die plek waar jy gaan as jy net wil rus en die area verken. Daar is so baie goed om te doen. As jy gaan, bly vir 'n paar dae oor.

Lucille B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Relaxing and Peaceful.

The staff was very friendly and accommodating.

Linda P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

It was wonderful thank you.

Home away from home!

Marius W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius W

Uitstekende diens en baie skoon en netjies.

Goeie ontvangs deur die eienaar en personeel. Ontbyt was baie lekker en kamers altyd netjies. Kan At the Woods Guest House aanbeveel.

Tony M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony M

Baie aangenaam.

Vriendelike staf en eienaar gee goeie raad ten opsigte van omgewing ens.

Riaan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Julle sien ons weer. Baie lekker gebly by julle. Vriendelike behulpsame ontvangs gekry.

Gastehuis is goed geleë, ruim, skoon kamer.

Chimorne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V

Pragtige gastehuis, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, ontbyt was ingsluit! Absoluut waarde vir geld.

Heerlike gekruier by At the Wood Guest House. Ons het ongelukkig net een aand oorgeslaap, linne, handdoeke was skoon en netjies. Uitstekende diens - ons klere is gewas (teen 'n fooi) en na 'n heerlike ontbyt voor ons deur gesit, alles skoon netjies gevou. Baie dankie, julle sien ons beslis weer!

Louw C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw C

Die bed is ongelooflik gemaklik en die atmosfeer is die van 'n familie.

Ons het so lekker gebly en geëet. Dis regtig so lekker om hier te bly. Die ligging is perfek en die plek is skoon en jy het alles wat jy nodig het net daar in jou kamer.

Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Wonderlike wegbreekplek!

Na 'n lang dag op die pad, is ons vriendelik verwelkom by die gastehuis. Die gastehuis is pragtig, netjies met kunstige afwerking. Die aandag aan detail is fantasties! En die ontbyt is heerlik! Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer daar gaan inklok! Baie dankie vir die uitstekende diens!

Yolanda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S

Lekker verblyf met lekker ontbyt.

Ons het lekker gebly en lekker ontbyt gekry. Hulle het al ons wasgoed gewas.

Banie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Banie E

Baie lekker gekuier. Skoon, netjies en baie vriendelik.

Ek hardloop elke jaar die Otter-voetslaanroete as deel van die Otter African Trail run en bly in Stormsrivier Village vir die tydperk gedurende die naweek. Dit is die 3de keer wat ek by At The Woods bly en sal vir seker weer daar bespreek.

Arthur R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur R

Lekker.

Alles was in plek en puik gereël. Selfs 'n bloesie wat agtergelaat is, is terugbesorg via Post Net. Hulle stap die ekstra myl! Die ontbyt was ook iets besonders.

Johan A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Was heerlik!

Was baie lekker plekkie om by te bly. Mense was baie vriendelik. Kamers is baie netjies, lekker bar yskassie wat baie gehelp het. Aircon, badkamers was baie mooi met 'n lekker groot inloopstort. Baie veilige plekkie.

Gerrit M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Verblyf was baie aangenaam!

Sien die sterre.

Tamara Y - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamara Y

Well appointed spacious room.

Well appointed spacious room. Breakfast had enough choice and was well cooked. Good value for money. Staff friendly and fairly helpful.

Dirk Hermans B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk Hermans B

Good.

It's a good place to stay if you're visiting Tsitsikamma.

Lucille V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucille V

We had a wonderful experience in Storms River Valley.

We had a good stay at the guest house and the people were hospitable.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3df05c6ee5fb29ca7d58ec0b6c98d8fd608c6dc391f3816dbb1c79e5a3261eb8bf853f82b15a2b2439d80a9e070c84599f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 43 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.97219279367 23.886165618896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang