At Villa Fig
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendyr Walk 6, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
At Villa Fig is 'n kontemporêre Kaaps-Hollandse villa in Constantia. Die eklektiese villa bestaan uit herwonne Kaapse kiaatvensters en -deure van geboue in en om Kaapstad, gietystervensters van die Kasteel die Goeie Hoop en die gietyster-kolomme wat die oopplan-ontwerp ondersteun is van Glasgow in Skotland ingevoer en dateer uit 1836.
Verblyf bestaan uit 6 en suite-suites. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n stoep, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en WiFi.
Die villa het 'n oopplan-ingang en -sitarea, asook 'n eetarea met direkte toegang tot 'n onderdakstoep met 'n buitesitarea op die grondvloer. Die boonste verdieping het 'n oopplan-sitarea en biblioteek wat na 'n stoep met berguitsigte lei. Geriewe op die perseel sluit 'n omheinde swembad in skaduwee deur palmbome en parkeerplek op die perseel vir 6 voertuie in.
Daar is 'n rivier wat by die Constantia-vallei aansluit op die perseel. Die netjiese tuin en binnehof bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bruno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Glendyr Walk 6, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink At Villa Fig het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendyr Walk 6, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang