Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Whale-Phin Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis & Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir At Whale-Phin Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rp M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rp M

Nice man!

See stars.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike opmerkings. Waardeer.
Joy

At Whale-Phin Guest House
Charles B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Baie mooi en rustig.

Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang. Almal was baie behulp saam gewees en het ons soos een groot familie laat voel.

Anton V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Fantastiese gastehuis.

Netjies en skoon gastehuis. Joy en Louis is uitstekende gashere ─ vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Jakkie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Heerlik, gemaklik, rustig.

Oom Louis en tannie Joy is die dierbaarste en wonderlikste mense, ons het dadelik tuis gevoel. Oom Louis maak die heerlikste ontbyt! Ons het so bederf gevoel met koekies en beskuit en sjokelade in ons kamer. Hulle het ons kom roep om die walvisse te kyk vanaf die dek! Ons het baie beter diens by die oom en tannie gekry as wat ons by 5-ster gastehuise of 'n lodge al gekry het, die woonstel en kamer is baie meer toegerus en gemaklik as die 5-ster gastehuis waar ons in Wildernis gebly het. Ons sal definitief weer gaan.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Dankie vir julle pragtige kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie.
Groete,
Joy

At Whale-Phin Guest House
Johannes J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes J

Mooi see uitsig oor die baai.

Mooi see uitsig om veranderde weer te beleef na Mosselbaai. Gas was baie vriendelik veral toe wasgoed gewas het toe dit so gereën het. Dié selfsorg is net té klein om als in te pas en braaigeriewe is chaoties, moet regtig opgegradeer word.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Dankie vir jou mening, waardeer. Sal beslis die braaigeriewe opgradeer
Joy

At Whale-Phin Guest House
Amanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Pragtige plekkie en baie vriendelike gashere.

Die ontbyt was lieflik.

Willie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Pragtige uitsig.

Goed gelee, pragtige uitsig, heerlikste ontbyt.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe verslag van At Whale-Phin Gastehuis.
Joy

At Whale-Phin Guest House
Karien C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C

Lekker om te werk by die see.

Alhoewel ongewoon bespreek ek graag selfsorg-verblyf as ek moet reis vir werk. Die "Lavender" eenheid is ideaal. Goed toegerus vir 'n vinnige ete met breekware, messegoed, mikrogolf, twee-plaat stoof en klein oond, ketel, ens.) 'n Tafel vir werk (en eet) en 'n see-uitsig met pragtige tuin waar voëltjies baljaar. Presies die verandering in omgewing nodig om kreatiewe en produktiewe werk aan te wakker.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Hi karien C,
Baie dankie vir jou pragtige woorde.
Ons probeer regtig om dit vir ons gaste aangenaam te maak.
Kom kuier gerus weer, en bring baie werk om hier te sit en werk ;-)
Joy

At Whale-Phin Guest House
Johan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie rustige plekkie met 'n baie mooi uitsig. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Baie lekker plekkie. Sal weer gaan.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit beteken baie vir ons.
Joy

At Whale-Phin Guest House
Estelle E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E

Wonderlike gasvryheid en welkom gevoel.

Het een aand by WhalePhin oornag. Pragtige ligging. Die ligging is wonderlik met 'n onvergeetlike uitsig oor fynbos en see. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Tinus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Gerieflik.

Vriendelike mense, goeie ligging, skoon en netjies.

Riaan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Hoogs aanbeveel.

Louis en Joy baie vriendelike egpaar met hul baie oulike worshondjie en kat. Alles was ongelooflik netjies en die uitsig van die kamer, leefarea, balkon asemrowend, ons het die aand met skuifdeur oop geslaap, maar later toegetrek weens die "geraas" van die branders! LOL! Baie mooi "bird life" om die huis. Ontbyt die volgende oggend was 5 ster+! Ons sal beslis weer daar gaan bly en volgende keer beslis meer as net een aand.

Jim H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H

Lovely hosts and an amazing dog, clean room with an even better view.

The hosts were amazing, such lovely people! The breakfast was perfect and the view from your room was amazing.

Ruan M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Wonderlike B&B met vriendelikste eienaars.

Ek sal Whale Phin vir enige iemand aanbeveel. Dis baie netjies, die ontbyt is lekker en die uitsig pragtig. Joy en Louis is baie vriendelik en akkommoderend.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Hi Ruan,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons poog regtig om net die beste diens te lewer en is baie erg oor ons gaste.
Jammer vir die misverstand met die betaling.
Joy

At Whale-Phin Guest House
Lee K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee K

Stunning home away from home!

We loved our stay, great attention to detail - rusks, biscuits and bedside chocolates too!! Immaculately clean with a great view - excellent value for money.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Thank you very much for your kind words.

Much appreciated.

Louis and Joy

At Whale-Phin Guest House
Renier J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier J

Uitstekend.

Pragtige uitsig, vriendelike en professionele diens. Kamer bietjie klein vir veral reisigers met heelwat bagasie. Alles is netjies en skoon en sekerlik die beste ontbyt uit.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde, ons waardeer dit regtig baie.
Ons besef die kamers is maar 'n bietjie knap. Onthou dat ons volgende keer nog 'n kamer gratis vir julle gee vir die bagasie.
So kan ons altyd 'n plan maak.
Ek is baie bly julle het die ontbyt geniet.
Vriendelike groete
Joy en Louis

At Whale-Phin Guest House
Lenette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette V

Lieflike uitsig en gasvrye diens.

Baie mooi uitsig. Gasvrye diens.

Elma S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma S

Baie aangenaam.

Ontbyt was fantasties en ons het baie tuis gevoel. Die uitsig was ongelooflik.

Johan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uiters netjies en skoon, baie gerieflik - uitstekende gasheer en gasvrou.

Ligging - perfek, uitsig - perfek, gerief - perfek, ontbyt - perfek, netheid - perfek, waarde vir geld - uitstekend. Die beste gasheer en gasvrou ooit - baie dankie Louis en Joy, sien julle vinnig weer.

Jaco E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Ongelooflike gasvryheid, netjies, veilig, skoon en 'n pragtige uitsig!

Joy se gasvryheid en vriendelikheid was ongelooflik, baie dankie! Dit is 'n heerlike plekkie met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die hele baai. Baie dankie vir 'n aangename, huislike verblyf!

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Jaco. Word regtig opreg waardeer en bly jy het jou verblyf hier geniet. Ons sien uit dat julle hier kom bly
Joy

At Whale-Phin Guest House
Nic H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic H

Lekker gebly en die diens was puik.

Louis en Joey verskaf uitstekende diens en hulle plek is pragtig. Ek sal graag weer daar gaan bly.

Karien C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Gemaklike verblyf met alles wat nodig is.

Die verblyf is gerieflik, stil met alles wat nodig is. Die plekkie is perfek om af te skakel van die dag se werk. Dis heerlik stil, maar heeltemal naby genoeg aan George en Mosselbaai om daar te kan werk, maar weg van die gedruis te kan oornag. Met die opsie om self kos te maak of by 'n restaurant te eet, vind ek die blyplek ideaal. Hierdie keer het ek een aand in Hartenbos gaan eet (lieflike restaurante lekker naby) en die ander aand 'n wegneemete in die kamer geëet. Ontbyt was heerlik! Die "padkos ontbyt" toe ek vroeg moes vertrek was uit die boonste rakke! Baie, baie dankie.

Pieter A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A

Rustig en aangenaam.

Mooi uitsig. Netjies en skoon. Goeie ontbyt. Aangename gashere. Parkering enigste probleem.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer by At Whale-Phin gastehuis te ontvang. Kom geniet dit om walvisse dop te hou gedurende hul jaarlikse besoek tussen Julie en Oktober.
Vriendelike groete
Louis en Joy

At Whale-Phin Guest House
Karin F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Baie lekker plek om te bly.

Ons is baie gasvry ontvang en behandel die heeltyd. Dis baie rustig en mens kan 100% ontspan. Ontbyt is heerlik! Baie moeite word gedoen. Ek beveel enige paartjie of enkelpersoon aan om daar te oornag. Ons was vir 3 nagte daar en sal beslis weer gaan.

Neels R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

'n Baie lekker wegbreek by gawe gasmense.

Die geluide van mense wat rondbeweeg in die huis is iets om aan gewoond te raak, maar dit is 'n klein sakie en andersins het ons 'n baie lekker tyd hier gehad!

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoplik sien ons jul weer
Groete,
Joy

At Whale-Phin Guest House
Helena B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Pragtige uitsig en voëllewe.

Sien die sterre.

At Whale-Phin Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit word waardeer.

Groete,
Joy

At Whale-Phin Guest House
Andrea J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Boere-gasvryheid.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is skoon en netjies. Daar is 'n mooi uitsig oor die see en die voëltjies wat in die tuin baljaar en by die voëlbakkies kom eet. Die ontbyt is smaaklik en word keurig bedien. Dit was baie lekker om die boere-gasvryheid daar te beleef.

Anonymize U - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonymize U

Top-verblyf.

Baie lekker daar gebly. Geweldige mensen Louis en Joy. Enige tyd weer.

Andries W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries W

Baie aangenaam en diens puik.

Kamer is 'n bietjie klein, maar verder is daar geen klagte nie.

Alewyn B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alewyn B

Pragtige uitsig!

Pragtige uitsig en netjiese kamers met goeie ligging.

Lee-ann W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann W

Wonderful views and big room.

We stayed in the Lavender room and it was nice and big and had a microwave, fridge and kettle which is great for us as we were travelling with our infant. The views are absolutely stunning and Joy is a wonderful lady! My only criticism is that there are rooms above this room as well as next to it and you can hear all the movement upstairs as well as people talking in the room next door.

Adri V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Absoluut sentraal geleë in die rustige en wonderskone natuurskoon.

Ons het 'n stukkie van die hemel beleef. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou. Alles so skoon en netjies. Sal beslis weer kom.

Genevieve W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W

Dit was onbeskryflik. Alles was "beyond expectation"!

Ek was baie beïndruk met die huislike atmosfeer. Alles was regtig uitstekend.

Ronnie O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie O

A friendly atmosphere - felt like home

The view was magnificent and we felt very spoiled.

Ria V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Voel soos eie tuiste; net hier word jy bederf!

Sal beslis weer kom. Die kamers is pragtig met see-uitsig, en die ontbyt was heerlik! Die gaspaar ken van jou laat welkom voel! Dankie Joy en Louis, ons sal beslis mense aanbeveel en weer kom!

Japie E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E

Lieflike plekkie!

Sien die sterre hieronder.

Mareike K - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mareike K

It is a cosy place, but very narrow.

The place is nice but very narrow for 2 people + luggage(not enough space) and as the breakfast room is in front of your door, no one can sleep longer then 7. very nice view!! for people who like a familiar atmospehre

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grysbok Laan, , Distr Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d492f5173c4fc0e485fbe584bdf19cd5272e0b12b21c30af1efa356dbf289f4b1350fa3eb89ce0bdc0418489bb47089c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 8 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.081863939806 22.157342433929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang