Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Whale-Phin Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Rp M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker man! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Dankie vir jou vriendelike opmerkings. Waardeer. Joy

Charles B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie mooi en rustig. Ons het baie lekker gebly en was vriendelik ontvang. Almal was baie behulp saam gewees en het ons soos een groot familie laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantastiese gastehuis. Netjies en skoon gastehuis. Joy en Louis is uitstekende gashere ─ vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Heerlik, gemaklik, rustig. Oom Louis en tannie Joy is die dierbaarste en wonderlikste mense, ons het dadelik tuis gevoel. Oom Louis maak die heerlikste ontbyt! Ons het so bederf gevoel met koekies en beskuit en sjokelade in ons kamer. Hulle het ons kom roep om die walvisse te kyk vanaf die dek! Ons het baie beter diens by die oom en tannie gekry as wat ons by 5-ster gastehuise of 'n lodge al gekry het, die woonstel en kamer is baie meer toegerus en gemaklik as die 5-ster gastehuis waar ons in Wildernis gebly het. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Dankie vir julle pragtige kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie. Groete, Joy

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Mooi see uitsig oor die baai. Mooi see uitsig om veranderde weer te beleef na Mosselbaai. Gas was baie vriendelik veral toe wasgoed gewas het toe dit so gereën het. Dié selfsorg is net té klein om als in te pas en braaigeriewe is chaoties, moet regtig opgegradeer word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Dankie vir jou mening, waardeer. Sal beslis die braaigeriewe opgradeer Joy

Amanda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Pragtige plekkie en baie vriendelike gashere. Die ontbyt was lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Pragtige uitsig. Goed gelee, pragtige uitsig, heerlikste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Baie dankie vir julle positiewe verslag van At Whale-Phin Gastehuis. Joy

Karien C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2020

Lekker om te werk by die see. Alhoewel ongewoon bespreek ek graag selfsorg-verblyf as ek moet reis vir werk. Die "Lavender" eenheid is ideaal. Goed toegerus vir 'n vinnige ete met breekware, messegoed, mikrogolf, twee-plaat stoof en klein oond, ketel, ens.) 'n Tafel vir werk (en eet) en 'n see-uitsig met pragtige tuin waar voëltjies baljaar. Presies die verandering in omgewing nodig om kreatiewe en produktiewe werk aan te wakker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Hi karien C, Baie dankie vir jou pragtige woorde. Ons probeer regtig om dit vir ons gaste aangenaam te maak. Kom kuier gerus weer, en bring baie werk om hier te sit en werk ;-) Joy

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Baie rustige plekkie met 'n baie mooi uitsig. Sal definitief weer daar gaan kuier. Baie lekker plekkie. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis & Joy
At Whale-Phin Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit beteken baie vir ons. Joy

Estelle E
1 nag
5.0
Nov 2018

Wonderlike gasvryheid en welkom gevoel. Het een aand by WhalePhin oornag. Pragtige ligging. Die ligging is wonderlik met 'n onvergeetlike uitsig oor fynbos en see. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis & Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grysbok Laan, , Distr Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d492f5173c4fc0e485fbe584bdf19cd5272e0b12b21c30af1efa356dbf289f4b1350fa3eb89ce0bdc0418489bb47089c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 8 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.081863939806 22.157342433929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang