Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atara Kothuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Timothy L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fabulous. Fabulous! Definitely will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Privaat, rustig en perfek vir uitrus! Ons verblyf was fantasties. Die kothuis is gemaklik ingerig en die buitebraai en swembad is 'n absolute bonus! Sal beslis weer bespreek by Atara.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin V
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Lovely private cottage. Well looked after by the owners, nothing was too much trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het lekker gebly en Frans was baie behulpsaam en goed gekommunikeer. Baie netjies, gerieflik en skoon akkommodasie. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-mari R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het lekker gebly en het veilig gevoel. Hierdie kothuis is sentraal geleë in 'n stil straatjie. Ons is baie vriendelik en persoonlik ontvang deur Frans. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus en daar is aan alles gedink. Sal die plek beslis aanbeveel!.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Atara Kothuis
Baie dankie vir die positiewe en baie mooi resensie, ons waardeer dit Jo-Mari. Baie dankie dat julle die huis so netjies gelaat het. Hoop om julle weer eendag te sien. Groete

Willie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie netjies, goed toegerus, eienaar is uiters hulpvaardig en vriendelik. Baie lekker gekuier, baie mooi omgewing, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Pragtige, goed toegeruste plek. Baie welkom ontvangs. Huisie baie skoon en netjies. Huis goed geleë. Erf en tuin goed versorg. Voel at home as jy instap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Atara Kothuis
Baie dankie vir die goeie terugvoering Koos. Waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle ook ons huis skoon en netjies gelaat het by vertrek. Dit is altyd lekker om gaste te kry wat ons plekkie met respek hanteer. Wees Geseënd en hoop om jul weer in die toekoms te sien. Groete, Frans.

Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Rustig en ontspannend. Ons het lekker rustig en ontspannend die aand deurgebring. Behalwe vir die hitte is die huis netjies, skoon en die gasheer was vriendelik en hulpvaardig en nie geglimlag met ons domheid nie. Sal Atara aanbeveel enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Baie gefokus op die klein detail vir 'n reisiger. Sal weer oorslaap. As ek regtig moet tande trek, sal 'n bankie vir 'n tas en 'n waaier vir die tweede kamer welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjVkODc0LWY4ZDktNDkyMS04OWYzLTM3NWVhNjJkMzViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 7 Nuwe Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.531535731721 21.691920608337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang