Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atara Kothuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Atara Cottage is 'n ouwêreldse kothuis in die hartjie van Calitzdorp. Hierdie geskiedkundige klein dorpie skuil tussen die Kango- en Gamka-valleie, met 'n agtergrond van berge. Die bekende Roete 62 loop deur die dorp.

Die 2-slaapkamer-kothuis is goed toegerus en gerieflik gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Vyfde bed is beskikbaar en ideaal vir 'n kind. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en word gedeel tussen die 2 slaapkamers.

Die kothuis het 'n sentrale lugversorgingseenheid in die sitkamer, wat deur die kothuis sirkuleer. Die kothuis beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, en 'n yskas, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die eetkamer het sitplek vir 6, en die sitkamer het deftige meubels en oorspronklike skilderye, wat dit 'n kenmerkende Victoriaanse gevoel gee. Die huis het deurgaans pragtig gerestoureerde houtvloere.

Die tuin word goed onderhou met 'n braai-area en betonmeubels om 'n aand buite te geniet. Groot bome verskaf skadu in die somermaande; daar is selfs 'n paar vrugtebome. Daar is 'n onderdak-vermaakarea met 'n tafel en 6 stoele, asook 'n plonspoel wat gaste kan geniet. 'n Motorafdak is beskikbaar met plek vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Atara Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atara Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwe-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjVkODc0LWY4ZDktNDkyMS04OWYzLTM3NWVhNjJkMzViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 7 Nuwe Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.531535731721 21.691920608337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang