Atelier Isabella
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coleman-straat 105, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Atelier Isabella is in die pragtige dorp Kosmos naby Hartebeespoortdam geleë. Ontspan in die kunstige atmosfeer waar kuns die binnenshuise versiering aanvul en die natuur die buitekant verryk. Dié huis bied pragtige uitsigte oor die dam en op die omliggende berge. Die ingang na die huis is in Colemanstraat, aan die kant van die berg, maar daar is ook 'n ingang aan die waterkant in Simon Bekkerstraat.
Dié pragtige en stylvolle selfsorghuis het 4 dubbelslaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die kamers het ook elkeen 'n balkon en 'n pragtige uitsig oor die Hartbeespoortdam. Daar is 3 kamers met koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n dubbelbed, maar dié slaapplek is ongelukkig nie privaat nie. Daar is wel 'n afskorting voor dié bed wat dit meer privaat maak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Daar is 'n opwas-area met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die waskamer het strykgeriewe en 'n tweede wasmasjien. Die eetkamer het 'n tafel waar 12 mense kan sit. Die sitkamer het 'n TV met DStv.
Vir ontspanning kan jy die afgesonderde onderdakbraai, die patio en die pragtige swembad geniet. Daar is 'n tafel met sitplek vir 12. Daar is 'n klein leefarea met 'n TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die Hartbeespoortdam is reg voor die huis so 'n mens kan lekker gaan visvang of langs die dam stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coleman-straat 105, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Atelier Isabella het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kosmos Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coleman-straat 105, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang