Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athanor-Hogsback

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Callie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pleasant, comfortable, friendly, well situated. We arrived late and were greeted by a very friendly host, Naomi. We felt at home right from the start and everything was as expected. Naomi explained the house rules, which were all very reasonable. She also supplied us with more firewood for the fireplace and charcoal for the Weber. The setting is beautiful and safe. A personalised letter was left in the lounge with the WiFi password. We will certainly use the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantasties. Baie tuis gevoel. Gasvryheid op sy beste. Rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Dankie Elmari, Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Groete Naomi

Lisa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Beautiful and tranquil property offering a comfortable stay. Our group of 4 friends stayed in the Piet My Vrou Cottage at Athanor and thoroughly enjoyed our stay. We only wished we could have stayed longer. The cottage was very comfortable, clean and well-equipped. Naomi was a fantastic and accommodating host, with an abundance of helpful information about what was on in Hogsback. Her garden is absolutely stunning and reflects the overall beauty of Hogsback. We would stay here again without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Thanks, Lisa, we await your return. Have a lovely day.

Helen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Peace, tranquility. Everything we needed. It was a great help to be kept abreast of all that was going on in Hogsback during our time there. We appreciated being left to our own devices.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2023

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hayley J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

It was the most fabulous little cottage, so clean and confortable with a stunning view. The little cottage was set with a stunning view of the mountains. It was equipped with all we needed for our stay in Hogsback. It was very neat, cosy and clean. I would definitely be staying at Athanor should we visit Hogsback again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Thanks Hayley would love to have you back, was a pleasure hosting you and your family.

Margie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Netjies, skoon plek met al die geriewe wat jy nodig het. Dit is 'n pragtige plekkie om in te bly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is weggesteek maar die uitsig is fantasties. Die pad na die Athanor is meer geskik vir groter voertuie. Verder was dit 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Dankie Margie, na ons wonderlike reen kon ons die pad weer herstel. Dit is maar 'n probleem met die steilte. Ons wag op jul volgende besoek om julle kommentaar te hoor op die geboude pad. Lieflike dag.

Annandie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Very cozy stay. We enjoyed our stay and would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Buks M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Prentjiemooi ervaring. Vanaf jou stoep op Piet-My-Vrou sien jy net bome en berge. Hoor net voëls en is nie bewus van enige mens nie. Absolute rus omring deur die natuur in 'n pragtige goed toegeruste huisie. 'n Besoek aan Athanor-Hogsback is 'n moet op jou te doen lysie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Buks baie dankie, ons wag vir jou terug keer. Groete, Naomi.

Marlene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Magical. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Athanor. Naomi en Gerhard se diens is voortreflik. Die huisie is so netjies en die uitsig is fantasties. Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Athanor-Hogsback
Dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom. Groete Naomi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalrylaan 10, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkfti8ihP37sZq2Qnnit0EPAIdkwHfiVnbMbpyTxHECawXXOmFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Waterfall Drive Hogsback 5712 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.590221 26.918463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang