Athanor-Hogsback
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Callie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, friendly, well situated.
Lees meerElmari B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Elmari, Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Groete Naomi
Lisa H - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful and tranquil property offering a comfortable stay.
Lees meerAthanor-Hogsback se terugvoer
Thanks, Lisa, we await your return. Have a lovely day.
Helen G - Okt 2023
Algehele gradering
Peace, tranquility. Everything we needed.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Hayley J - Okt 2022
Algehele gradering
It was the most fabulous little cottage, so clean and confortable with a stunning view.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Thanks Hayley would love to have you back, was a pleasure hosting you and your family.
Margie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon plek met al die geriewe wat jy nodig het.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Margie, na ons wonderlike reen kon ons die pad weer herstel. Dit is maar 'n probleem met die steilte. Ons wag op jul volgende besoek om julle kommentaar te hoor op die geboude pad. Lieflike dag.
Annandie C - Mei 2021
Algehele gradering
Very cozy stay.
Buks M - Des 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi ervaring.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Buks baie dankie, ons wag vir jou terug keer. Groete, Naomi.
Marlene T - Jun 2019
Algehele gradering
Magical.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom.
Groete
Naomi
Jan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker ontspanne atmosfeer in 'n pragtige omgewing.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, dit was net n plesier om julle hier te he, en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Naomi
Shantal M - Des 2018
Algehele gradering
Best escape in the forest!
Athanor-Hogsback se terugvoer
Shantal you and your family will always be welcome and we would love to have you back. Regards Naomi & Gerhard
Ilse B - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in Hogsback!
Dirk M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese netjies, skoon en gerieflik. Alles en meer.
Hennie B - Jul 2018
Algehele gradering
Salige verblyf met die natuur reg om jou om siel te voed.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Hennie, sien uit na jul volgende kuier by ons. Vriendelike groete Naomi du Plessis
Francois S - Apr 2018
Algehele gradering
Ons moet weer terruggaan, rustig, gerieflik and mooi.
Lees meerAthanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Francois, julle is altyd welkom. Groete Naomi & Gerhard
Peggy S - Des 2018
Algehele gradering
Clean comfortable and quiet.
Schalk H - Okt 2017
Algehele gradering
Dis rustig en in die natuur.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Baie dankie Schalk, julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Naomi
Bertie H - Jul 2017
Algehele gradering
Ons naweek op Hogsback was 'n heerlike ervaring en die goeie verblyf is 'n belangrike rede daarvoor.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Bertie, julle is altyd welkom.
Groete,
Naomi en Gerhard
Johan P - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier op Hogsback en Athanor se verblyf is puik!
Athanor-Hogsback se terugvoer
Dankie Johan, julle is altyd welkom. Groete, Naomi.
Christa N - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan en omgewing geniet.
Athanor-Hogsback se terugvoer
Baie dankie, dit was n plesier on julle te akkomodeer en sal altyd welkom wees.
Vriendelike groete,
Naomi en Gerhard
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalrylaan 10, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang