Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athenian Villa

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Good Hope-gebou, Donkinstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R775 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Athenian Villa verwelkom jou by 'n klein stukkie van die Griekse eilande in die Overberg. Geleë in 'n sybaan van die hoofpad af, kan 'n mens die klein dorpie Caledon uit die oog verloor, en jouself in Mykonos of Santorini verbeel, die omgewing is so outentiek.

Ons bied nege individueel versierde gastekamers, elk met toilet- en stortgeriewe. Kamers is ook toegerus met DStv, muurverwarmers en waaiers. Die binnehof is geplaveide, met oorgroeide plante en blomme, wat dit 'n ideale plek maak vir ontbyt of 'n braai. Die gebou self het 'n groot geskiedenis en is een van die eerstes in die dorp Caledon, en die fasade, wat 'n nasionale monument is, kyk uit oor Donkinstraat. Bo is 'n groot balkon waar 'n mens lui middae kan deurbring met lees of tee drink.

Ander nabygeleë geriewe sluit 'n gholfbaan, 'n 4x4-baan en vierwielmotorfietsrenne in. Ons is gerieflik naby die casino geleë, en dit is net 20 minute skilderagtige rit na die kusdorpie Hermanus, bekend vir walviskyk.

Athenian Villa bied 'n nuwe eetkamer, veilige ondergrondse parkeerplek, konferensiegeriewe en kan groepe van tot 16 mense akkommodeer. Neem asseblief kennis dat Athenian Villa 'n trappe het wat na die kamers lei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 61 resensies vir Athenian Villa
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Good Hope-gebou, Donkinstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Athenian Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Good Hope-gebou, Donkinstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2465420a2f0eed7849577d66cfec4b00c2d2c71751a8a85953c0f99ea104dc003eaa51a203b03b2d7d9e1a27646b7245bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 61 5 1 4 Good Hope Building Donkin Street 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232543204277 19.427915811539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang