Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athina Penthouse Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athina-straat 1, Plettenbergbaai, 7660, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Athina Penthouse Apartment is 'n lieflike selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se perseel in Plettenbergbaai. Die woonstel het 'n uitsig oor Robberg en pragtige 180 grade-see-uitsigte.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 1 en suite-slaapkamer sowel as 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir kinders, lugversorging, 'n sitarea met 'n teleskoop, 'n lessenaar, TV en 'n keramiekkaggel. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die eenheid spog met 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met bankies. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en boeiende uitsigte. Daar is ook 'n vermaakarea met speletjies en 'n TV. Die swembaddek met 'n groot eetarea, sprankelende swembad en uitsigte oor die baai bied 'n pragtige omgewing. Veilige parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Athina-straat 1, Plettenbergbaai, 7660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athina-straat 1, Plettenbergbaai, 7660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e11a839cfe1d66a22ad34d37b2c7e6e6e87abd47d48d588b1285ed8f84e622baefe3ce391f511119c70976f8c4dc62b614e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 3) 1 Athina Street Plettenberg Bay 7660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083664136449 23.359347340643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang