Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athlone Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Phillipa A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Private, luxurious and clean. Great value for money. Super clean. Good quality linen. Very quiet, private, peaceful and safe. Everything was great. Only thing missing was breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoney W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Indrukwekkende plekkie, met alles wat jy nodig het! Ek en my 2 klein dogtertjies het die plekkie vreeslik geniet. Dit was mooi en modern afgerond, met 'n skoonmaakdiens wat elke dag ingekom het (dit het my baie gehelp). Gasvryheid was wonderlik. Ek sal vir seker weer by hulle aanklop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Athlone Lodge
Thank you so much, Simoney. We loved having you. Please feel free to come back anytime.

Kyle R
1 nag
4.8
Apr 2024

Pleasant and rested. I didn't stay for very long but it was a pleasant stay at Athlone Lodge. I would return to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrismari P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Had a wonderful stay. The room was amazing! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
Athlone Lodge
Thanks so much, Chrismari. We loved having you. Feel free to return anytime.

Janine C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Lovely, neat and comfortable accommodation. All amenities needed. Lovely stay for a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Lovely accommodation. Lovely accommodation for business or leisure travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jun 2024

Nie 'n goeie ondervinding gehad nie. Nie 'n goeie ondervinding gehad nie. Die een kamer se vloer was nat en dit het vreeslik geruik. Alhoewel ons gevoel het dat dit 'n logiese besluit sou gewees het om vir ons 'n ander kamer te gee nadat daar bewus was van die reuk en die nattigheid, moes ons gaan vra vir 'n ander kamer. Daardie kamer moet op hierdie stadium glad nie geboek kan word totdat die probleme uitgesorteer is nie. Een pluspunt was die badkamers. Die badkamers is pragtig en ruim.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henderson-weg 70, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1d95dc307346f7c8e72435d8a1eabdb3650bb9cae610f2529def2b072e5e72e1daed7856214713dcf4f7040c74381f61aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 70 Henderson Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.586779961329 30.357159504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang