Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atholl Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Madre P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Die gasvryheid was uit die boeke! Welkom ontvang, gereeld ingeloer of alles reg is, heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker gebly en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrien S
1 nag
4.2
Mrt 2023

Baie netjiese en gerieflike gastehuis. Alles wat mens nodig het, baie vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Teleurgesteld. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardige dame. Ontbyt was baie lekker. Ons was baie teleurgesteld dat die "executive suite" geen lugversorging gehad het, soos aangedui op die advertensie nie! Dit was 'n hittegolf en die ou verkoelingstelsel het niks gehelp nie. Gelukkig het die hulpvaardige ontvangsdame ons van 'n waaier voorsien. Sy het selfs aangebied om ons na 'n ander kamer te skuif, maar weereens was daar net 'n waaier. Ons het glad nie die eienaar gesien of ontmoet nie. Ons het regtig meer verwag van 'n 4-ster instansie; ook na aanleiding van hul advertensies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Megan
Atholl Guest House
Dear Christine Thank you for staying with us and taking the time to leave us a review. Unfortunately I don’t get to meet all the guests, but my manager Thandi is superb. We have very effective evaporative cooling throughout the guest house, which should have been on. Please accept my apologies, we’ll definitely make it up to you should you stay with us again! Regards Megan

Pierre P
1 nag
4.0
Okt 2020

Skoon en netjies. Goeie en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Driena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Baie netjies. Vriendelike ontvangs, baie netjies, deurdat jy met 'n log-in kode werk is ook baie beter as sleutels. Ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Atholl Guest House
Hi Driena, Thank you for taking the time to write a review. We’re so glad you enjoyed your stay, as we strive hard to keep our guests happy. We hope to host you soon. Megan

Lisa E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2017

Baie lekker! Die kamer is baie skoon, die gastehuis is baie sentraal geleë (naby Sandton City en die Gautreinstasie. Ek het dit baie geniet en sal die plekkie verseker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Atholl Guest House
Hi Lisa, Thank you for staying with us and for your lovely comment. We hope to host you again in the near future. Kind regards, Megan

Fanie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2017

Goeie, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë. Athol is nie bedoel vir vakansie nie. Vir 'n kort sakebesoek of ander persoonlike sake is dit heel geskik, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddock-weg 106B, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YzQ3YTZkLWNiNDEtNDNjOC04MWY0LTJkMzI1Yjc0YjM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 106B Paddock Road Atholl 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.108911561625 28.068647402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang