Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Wonderlike verblyf in die bos en tussen die diere! Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Well worth it. Excellent and well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn D
1 nag
5.0
Aug 2024

Just right for short stays. Great for a base to explore Marloth Park. Comfortable, well equipped, fans and AC, seating outside, pool and has privacy. Close to shops and a restaurant/pub. Animals came past and it was amazing to be so close. WiFi password not clear and hard to get right.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Thank you so much for your comments. We are glad you enjoyed your stay. We will change the Wi-Fi password.

Mila K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik, lekker en goed belig. Maria is dierbaar! En help graag met alles! Vreeslik geniet! Sal beslis aanbeveel! Ek dink hulle moet moontlik net nuwe matrasse koop. Die matrasse se springs het in ons rug ingesteek, so wanneer dit slaaptyd was, was dit bietjie ongemaklik. Die WiFi het ook nie gewerk nie; ons het ons eie WiFi gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Unforgettable. Great stay, friendly service and the hostess was very helpful and welcoming. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik, netjies, goeie reëlings, vriendelike bestuurders. Inderdaad baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Goeie more! Baie dankie vir jou terugvoer!

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Athule's vriendelike hulp maak dit die moeite werd om weer te kom kuier. Athule was 'n gesellige en stil plek gewees. Ons as gesin het dit baie geniet. Wild wat kom kuier op jou voorstoep maak dit opwindend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Baie dankie vir jou terugvoer! Hoop om jou weer te verwelkom!

Madelein M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Alle verwagtinge oortref - hoogs aanbeveel. Wow! Super impressed. Sou 10 uit 5 gee as ek kon. Pragtige plek, skoon, privaat, het alle verwagtinge oortref. Alle geriewe van 'n 4 tot 5 ster plek. Ontvangs en diens was vriendelik, professioneel en hulle het uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die pragtige wild wat kom groet by jou stoep terwyl jy koffie drink of kuier, is 'n wonderlike bonus. Met alles tot jou beskikking in die plek, gaan die eienaars regtig die ekstra myl om te sorg dat jy niks kort het nie. Hoogs aanbeveel, en sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Dit is so lekker as iemand dit so geniet! Dankie vir jou mooi woorde en boodskap. Ons hoop regtig om jou vinnig weer te verwelkom. Bespreek asb. direk by ons vir 'n ekstra afslag. Lekker om mense soos jou terug te verwelkom!

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig. Plek was rustig. Besit alle benodigde geriewe. Swembad was fantasties, elke plek het sy eie private swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Baie dankie vir jou terugvoer en ons is regtig bly jy het lekker ontspan! Ons hoop om jou vinnig weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang