Rinkhals Athule
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Heinie B - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Wynand S - Sep 2024
Algehele gradering
Well worth it.
Sd D - Aug 2024
Algehele gradering
Just right for short stays.
Rinkhals Athule se terugvoer
Thank you so much for your comments. We are glad you enjoyed your stay. We will change the Wi-Fi password.
Mila K - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, lekker en goed belig. Maria is dierbaar! En help graag met alles!
Nicolaas O - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, netjies, goeie reëlings, vriendelike bestuurders.
Rinkhals Athule se terugvoer
Goeie more! Baie dankie vir jou terugvoer!
Marinda P - Aug 2024
Algehele gradering
Unforgettable.
Christiaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Athule's vriendelike hulp maak dit die moeite werd om weer te kom kuier.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! Hoop om jou weer te verwelkom!
Madelein M - Mei 2024
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref - hoogs aanbeveel.
Lees meerRinkhals Athule se terugvoer
Dit is so lekker as iemand dit so geniet! Dankie vir jou mooi woorde en boodskap.
Ons hoop regtig om jou vinnig weer te verwelkom. Bespreek asb. direk by ons vir 'n ekstra afslag. Lekker om mense soos jou terug te verwelkom!
Francois P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en ons is regtig bly jy het lekker ontspan! Ons hoop om jou vinnig weer te sien!
Charmaine V - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike weer, goed ingerigte huisie met swembad (kids dit baie geniet).
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle en die kids weer terug te verwelkom!
Sharmane M - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, lekker toegerus en netjies.
Tiaan N - Jun 2024
Algehele gradering
Puik.
Natasha O - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Natasha Opperman, en baie bly jy het dit geniet!
Juan-pierre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Rinkhals Athule se terugvoer
Thank you for your feedback! Looking forward to your next visit!
Rika P - Des 2023
Algehele gradering
Familie kuier.
Lees meerRinkhals Athule se terugvoer
More Rika! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom.
Annemarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en alles wat mens nodig het by Athule Marloth.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Annemarie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Freddie P - Mei 2023
Algehele gradering
Vreeslik geniet.
Rinkhals Athule se terugvoer
Beste Freddie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete Athule.
Bernadette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Rinkhals Athule se terugvoer
So lekker om sulke lekker kommentaar te kry oor Paul. Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.
Laurette K - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale oornag op pad na die Krugerwildtuin.
Rinkhals Athule se terugvoer
Beste Laurette, Dit is so lekker om sulke lekker terugvoer te kry! Baie dankie. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom!
Groete
Athule
Monique G - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Rinkhals Athule se terugvoer
Thank you Monique! Hope to see you again soon.
Francois V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike innibos ervaring. Netjies en professioneel bestuur. Lekker ontspan.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Francois. Hoop om jou spoedig weer te verwelkom!
Zalitha V - Sep 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Rinkhals Athule se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.
Hanlie V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Rinkhals Athule se terugvoer
Goeie More Hanlie, Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang