Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Buffelspoort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Evelyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Alle vereiste geriewe is beskikbaar en die blyplek is pragtig skoon en die personeel is goed. Ons het verskriklik lekker gebly. Die kleinkinders kon in veiligheid alleen na swembaddens/speletjies gaan en ons kon ook lekker gaan stap. Die personeel is baie bekwaam en vriendelik en 'n baie groot bederf is dat jou woonplek elke dag skoon gemaak word - heerlik! Dit beteken ons kon rus, al was dit kort. Dankie, ons sal beslis weer dit doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

NA. I choose not to add anything here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Definitely making this trip a regular thing even if it's for the day! No issues, great location. Service was good. All staff on the grounds were very friendly. The place is clean. Great for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lekker ervaring. Ja, ons het dit werklik geniet. Swembaddens lekker, rugby kyk net so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die tydjie wat ons daar was, was fantasties. Ek het heerlik gebly, die diens was vriendelik en die warmwaterswembad het ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was 'n heerlike ontspannende kuier en ons sal weer hier bly. Ons het hiernatoe gegaan vir 'n vinnige wegbreek vir my verjaarsdag. Ons het baie lekker gebly. Die plek was mooi binne en mooi skoon. Hulle het die plek ook elke dag kom skoonmaak. Ons was naby aan alles en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en alles wat mens nodig het om tieners besig te hou. Chalet was baie netjies en skoon en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspanne naweek. Tieners het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Als was skoon, super netjies. Mense was vriendelik. Was baie rustig en lekker. Dit was puik, kan nie wag om weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

-. Die diens was uitstekend. Daar is iets vir almal om te doen. Sal beslis weer teruggaan, alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda E
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Awesome, heerlik, droom vir tieners. Wat 'n awesome ervaring. Saam met my kleinkinders. Dit was 'n fees. Die gasvryheid wat ons ervaar het is beslis 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R421
R421 R295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R421
R421 R295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1796 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb75c7d3da3f25990185f06ffed873312e1fcb650d4ae569b5678ceda4e898671bc3e799d4457a894f0e3a84f4d95b914a5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R421 nouVanaf R295 per nag (plek vir 6) 311 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang