Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Drakensville

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 260 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sasha H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

We came for the weekend with friends and family. We loved all the activities. We loved it! The activities were so much fun, and the stay was such good value for money. Great place for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal vir seker weer kom. Soos altyd het ons baie lekker gebly en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Well rested. Great venue. Clean and family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabrielle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lovely family trip! Very pleasant, lots of activities and well-maintained grounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitblinkende akkommodasie in 'n pragtige oord. Die kothuis is pragtig, ten volle toegerus en netjies. Die oord word mooi onderhou en die personeel is uitstekend. Sal beslis weer daar gaan bly en kan die oord met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaran K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het lekker gekuier en personeel was vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Die uitsig en die hele atmosfeer van die oord was puik. Ek en my susters het 5 wonderlike dae gehad. Diens was goed. Plek is uitstekend. Alles mooi skoon en mens kan sien daar is deurgaans onderhoud gedoen aan eenhede en aan die oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was rerig fantasties. Definitief die geld werd, die tieners was bitter min op hul fone en bitter min gesien. Hulle het die aktiwiteite beskikbaar verskriklik geniet. Die veiligheid van die oord is definitief fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franje B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die verblyf en skoonmaakdiens was uitsonderlik. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ATKV
ATKV Drakensville
Goeiedag, Dankie vir u bespreking sowel as u resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete ATKV Drakensville

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2221

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R363
R363 R254
per nag (plek vir 6)
Vanaf R363
R363 R254
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fc8b72807293e4bbd662e8281fead0905e605e623b061d249317091030234ba76fe551c941a7503310ae2a06632325e808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R363 nouVanaf R254 per nag (plek vir 6) 260 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang