Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Drakensville

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 283 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, soos gewoonlik. Die oord is rustig en mens voel veilig. Die geriewe is goed en 'n mens kan net ontspan. Die woonstel is skoon en alles werk. Word daagliks skoon gemaak deur vriendelike personeel. Daar is ontspanningsgeriewe wat tot almal se beskikking is en dit word onderhou. 'n Plesier om hier te kom ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Sielskos. Ons verblyf was perfek. Die oord bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en geriewe vir oud en jonk. Die ligging is sentraal om besienswaardighede te besoek en 'n stappersparadys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndileka Hlongwan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Awesomeness! Awesome stay, surely coming back. The child enjoyed the most, the hot swimming pool, and the slides. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en kon bietjie ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies. Baie lekker en rustig. Sal dalk net aanbeveel dat die winkel bietjie later oopbly, veral vir gaste wat eers laatmiddag arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Marvelous. It was a great stay as normal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

N onvergeetlike naweek. Het heerlik gebly en die sneeu was onbeskryflik mooi. Die spyseniering vir ons funksie was uit die boonste rakke. Die kos was heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was baie netjies en rustig, het dit vreeslik geniet! Ons het dit vreeslik geniet, baie om te doen, en kon lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het regtig ons verblyf by Drakensville baie geniet. Die blyplek, swembaddens en al die ander geriewe, insluitend die restaurante, was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Familie genot. Baie lekker gebly. Ideaal vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2414

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R363
R 363 R 255
per nag (plek vir 6)
Vanaf R363
R 363 R 255
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fc8b72807293e4bbd662e8281fead0905e605e623b061d249317091030234ba76fe551c941a7503310ae2a06632325e808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R363 nouVanaf R254 per nag (plek vir 6) 283 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang