Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Drakensville

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 868 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R363 R255 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Drakensville bied gemaklike selfsorg-akkommodasie naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater met asemrowende uitsigte en is omring deur geskiedkundige bakens.

Die oord bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies in die vorm van selfsorgwoonstelle vir 2, ruim gesinshuise vir tot 6 gaste en B&B-kamers. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv en word daagliks skoongemaak. Gaste in die selfsorg-eenhede het toegang tot braaigeriewe. WiFi-toegang word by die ontvangs verkry en gaste het toegang tot 'n selfsorg-wassery. WiFi is beskikbaar in van die openbare areas, maar reik nie tot by die eenhede nie.

Die oord spog met avontuurdoendige en vermaakgeriewe, 'n restaurant, kitskosplekke, koffiewinkel en 'n geskenkwinkel. Oord-aktiwiteite en geriewe sluit 'n verhitte swembad, plonspoel, pooltafel, avontuur-minigholf, ponieritte en staproetes in. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar.

Die ATKV Drakensville-oord is 4½ uur van Bloemfontein af, sowat 3 ure se ry van Johannesburg af, en is ook net ongeveer 2½ ure van Durban af. Dit is gerieflik naby verskeie toerismebesienswaardighede in die omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Basotho Kultuurdorp, rotstekeninge, Drakensberg Seunskoor, Falcon Ridge Raptor Centre en Royal Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 303 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sabera A
Saam met lewensmaat
5.0
Best weekend couple getaway. Absolutely awesome from the time of check-in till we left. Incredible views with great hospitality and a v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Brandon L
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, vriendelike diens, netjies & skoon! Die kampeer staanplekke is stil en rustig. Ons het werklik lekker gebly!
Jan 2025
Shelizka V
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig warm. Ons het baie lekker gebly, alles is mooi gewees en dit was lekker om net rustig te wees. Sal weer na Drakensville toe gaan.
Jan 2025
Deon A
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Great start defined by excellence.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gerrida V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, netjies en skoon, en die vermaakspan is baie oulik met kinders.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2553

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ATKV Drakensville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R363
R 363 R 255
per nag (plek vir 6)
Vanaf R363
R 363 R 255
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fc8b72807293e4bbd662e8281fead0905e605e623b061d249317091030234ba76fe551c941a7503310ae2a06632325e808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R363 nouVanaf R254 per nag (plek vir 6) 303 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang