Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Drakensville

Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 868 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R363 R218 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Drakensville bied gemaklike selfsorg-akkommodasie naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater met asemrowende uitsigte en is omring deur geskiedkundige bakens.

Die oord bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies in die vorm van selfsorgwoonstelle vir 2, ruim gesinshuise vir tot 6 gaste en B&B-kamers. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv en word daagliks skoongemaak. Gaste in die selfsorg-eenhede het toegang tot braaigeriewe. WiFi-toegang word by die ontvangs verkry en gaste het toegang tot 'n selfsorg-wassery. WiFi is beskikbaar in van die openbare areas, maar reik nie tot by die eenhede nie.

Die oord spog met avontuurdoendige en vermaakgeriewe, 'n restaurant, kitskosplekke, koffiewinkel en 'n geskenkwinkel. Oord-aktiwiteite en geriewe sluit 'n verhitte swembad, plonspoel, pooltafel, avontuur-minigholf, ponieritte en staproetes in. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar.

Die ATKV Drakensville-oord is 4½ uur van Bloemfontein af, sowat 3 ure se ry van Johannesburg af, en is ook net ongeveer 2½ ure van Durban af. Dit is gerieflik naby verskeie toerismebesienswaardighede in die omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Basotho Kultuurdorp, rotstekeninge, Drakensberg Seunskoor, Falcon Ridge Raptor Centre en Royal Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 268 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjies. Baie lekker en rustig. Sal dalk net aanbeveel dat die winkel bietjie later oopbly, veral vir gaste wat eers laatmidda...
Sien meer
Okt 2024
Deon A
Saam met vriende
5.0
Marvelous. It was a great stay as normal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ronell H
5.0
N onvergeetlike naweek. Het heerlik gebly en die sneeu was onbeskryflik mooi. Die spyseniering vir ons funksie was uit die boonste rakke. Die kos was ...
Sien meer
Sep 2024
Charlie B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie netjies en rustig, het dit vreeslik geniet! Ons het dit vreeslik geniet, baie om te doen, en kon lekker ontspan!
Sep 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het regtig ons verblyf by Drakensville baie geniet. Die blyplek, swembaddens en al die ander geriewe, insluitend die restaurante, was van hoogstaa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2283

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ATKV Drakensville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R363
R363 R218
per nag (plek vir 6)
Vanaf R363
R363 R218
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fc8b72807293e4bbd662e8281fead0905e605e623b061d249317091030234ba76fe551c941a7503310ae2a06632325e808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R363 nouVanaf R218 per nag (plek vir 6) 268 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang