Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Goudini Spa

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 1246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R558 R391 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Goudini Spa skuil tussen berge en is 'n bekende vakansie- en konferensie-bestemming op Roete 62 net 20 km buite Worcester in die Wes-Kaap.

Die oord spog met gehalteverblyf en vermaakgeriewe. Die eenhede is elk geskik vir 2 tot 8 gaste, het 'n dubbel- of enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad of stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf, kookarea, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in elke eenheid.

Daar is buitebraaigeriewe en die oord het 'n waskamer wat toegerus is met wasmasjiene en tuimeldroƫrs wat met muntstukke werk. Gaste moet asb. hul eie strykyster saambring.

Die Boland Kompleks is in 'n sirkel gebou met mure tussenin vir privaatheid en het 'n uitsig oor die strandstyl-lapa en swembad. Dit is op versoek beskikbaar vir funksies.

ATKV Goudini Spa het konferensiegeriewe met plek vir groepe van verskillende groottes en tot 800 afgevaardigdes. Dit is ideaal vir 'n prentjiemooi trou-onthaal.

Die oord bied skoon, oop lug met uitsigte op die majestueuse berge en oor wingerde, en gaste kan in die natuurlike bron ontspan of die Roete 62-wynroete verken.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 382 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jeremy M
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Excellent, just need a cold water pool for the heat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ashraf J
5.0
Amazing. Was amazing - so relaxed and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Laverne D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had an excellent time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Giovanni Gabriels G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Dankie vir alles. It was amazing. I'm 41 years old and have been staying in the Western Cape all my life. I have ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Rushana B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Very nice and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2550

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Goudini Spa het ā€™n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R558
R 558 R 391
per nag (plek vir 6)
Vanaf R558
R 558 R 391
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f06fa0099565ffb9a7fe9e362f63441a6e4e15f344509b4e65a260945b5da1868032e01af25eedf043bf35c11839a73a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R558 nouVanaf R391 per nag (plek vir 6) 382 5 1 5 Wyzersdrift Road Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.668299302079 19.264136228885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang