Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 456 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastic. Enjoyable, close to the beach and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die eenheid was baie netjies, bekostigbaar en genoegsaam. Die verblyf sowel as kliƫntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig maar tog baie te doen en geniet. Ons het 'n heerlike tyd gehad - net jammer alles wat lekker is, is so gou verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ek sal beslis weer daar oorslaap. Dit was baie lekker. Ek het wel my kombis sker daar vergeet en het verwag dat iemand my sou skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Avontuur by die see. Absolute plesier om by ATKV Hartenbos te bly. Huis was mooi skoon en al die personeel mooi behul saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, geen klagtes A+.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik gebly. Sien uit na volgende kuier in Hartenbos. Baie lekker gebly. Wou nie huistoe kom nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie stil en goeie area. Baie lekker gebly, dit is baie naby aan verskeie aktiwiteite waaraan jy kan deelneem, soos pretpark, winkels asook die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denzil M
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Most relaxing stay in perfect location. Most relaxing stay in perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2553

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 517 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1400b23c18a1c82f6321fa39dfae221ef3ea9d03e1efe97c955ecdd3c19d39bb6e238062873f5c973d84776889b441649fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 088 nouVanaf R762 per nag (plek vir 2) 456 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang