ATKV Hartenbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk ān bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2226
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine V - Sep 2024
Algehele gradering
As ek 'n negatief kan sĆŖ: die swembad was nie warm nie.
Johan K - Sep 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Anthony B - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Denita G - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige netjiese oord.
Francois V - Aug 2024
Algehele gradering
Verjaarsdag wegbreek.
Suzette P - Aug 2024
Algehele gradering
Uitsig fenomenaal.
Thelma A - Aug 2024
Algehele gradering
Nice. Relax.
Audrey H - Jul 2024
Algehele gradering
Ek en my gesin het dit terdee geniet.
Ane D - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte!
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Beslis weer 'n besoek werd.
Linda F - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte.
Adre D - Jun 2024
Algehele gradering
Verblyf was goed en waarde vir geld.
Jaco B - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Andrea M - Jun 2024
Algehele gradering
Pret, gelukkig, opwindend.
Jolene H - Jun 2024
Algehele gradering
Pret en plesier. Familietyd.
Wesley W - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing and very neat.
Annetta V - Jun 2024
Algehele gradering
Salig!
Heather J - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker rustige kuier gehad.
Amanda V - Jun 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom kuier daar.
Roquet D - Jun 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Anna-mari D - Jun 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met als wat jy nodig het vir 2/3 dae.
Anli V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker naweek weg van die huis!
Martiens C - Mei 2024
Algehele gradering
Was baie lekker. Net die uitsig en ver van die slides af.
Anli V - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Gideon S - Mei 2024
Algehele gradering
Manjifiek.
Jo-anne S - Mei 2024
Algehele gradering
It was very enjoyable.
Mike B - Mei 2024
Algehele gradering
Value for money.
Antoinette F - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Sanja C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Vakansie-geur is in die lug.
Jan-michael M - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig!
Kim B - Mei 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic! I want to come back next year!
Steven R - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies. Gemaklik, naby alles.
Francois L - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties lekker gewees.
Nettie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Almal baie vriendelik en behulpsaam.
Marilise M - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste vakansie. Mal oor die rondawel huisie.
Mareli P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Annemarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
ATKV is die beste.
Annemarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie netjies.
Manzi J - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste medisyne!
Filomena B - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Junior C - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Puik verblyf! Ons het dit baie geniet.
Heleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Hilton H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens en sekuriteit.
Francois W - Feb 2024
Algehele gradering
N.
Nicola E - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne by die see.
Chris L - Jan 2024
Algehele gradering
Beste tyd ooit.
Gysbert P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plek en als is loop afstand.
Lees meerCorlia L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Michele F - Jan 2024
Algehele gradering
Het kuier baie geniet.
Mcayla S - Jan 2024
Algehele gradering
Puik!
Melvan V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en pragtige uitsig.
Jeannette D - Aug 2024
Algehele gradering
Alles 100%.
Ronald V - Jul 2024
Algehele gradering
Enjoyable and safe.
Johanna D - Jul 2024
Algehele gradering
Kosbare tye saam met kosbare mense op 'n plek waar die see jou siel rustig maak.
Charl C - Jul 2024
Algehele gradering
A lot of activities, a great surrounding area, friendly people, good time.
Lees meerMichael B - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Alex S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker sentraal gelee.
Willie L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig goeie ligging veilig.
Marike P - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker see vakansie.
Edith M - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, fun and near to everything you need for a holiday.
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, genotvol en heerlik om so baie Afrikaans te hoor.
Karen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Greatness.
Koos C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Theresa S - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Melanie D - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely.
Desiree C - Aug 2024
Algehele gradering
Overall it was wonderful. Could see the sea, lovely braai area.
Leon G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Goed geleƫ.
Hannes L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Anton L - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Bernard P - Mei 2024
Algehele gradering
Regtig netjies, skoon, dig by see.
Koos M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Gavin M - Mei 2024
Algehele gradering
Wel, die plek is bekend aan my. Was al baie by ATKV Hartenbos.
AndrƩ L - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Marike P - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker see vakansie en binne loop afstand van als.
John Gerald L - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam en genotvol.
Amiel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Slegs gebruik vir oornag plek. Sal definitief volgende keer langer bly.
Jakob D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan dit was net heerlik.
Carlo P - Feb 2024
Algehele gradering
Kinders gelukkig. Ek gelukkig.
Lombard J - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Natasha G - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker, op die see!
Belia J - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees soos altyd.
Emerald O - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice and pleasant.
Linda B - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename, veilige verblyf.
Albert P - Apr 2024
Algehele gradering
Tuis gevoel vir die aand en oorslaap.
Abigail B - Apr 2024
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer na ATKV Hartenbos.
Jacqueline S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kuier.
Helena Sarita C - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Christelle D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Anna-marie B - Jun 2024
Algehele gradering
Hartenbos is an awesome plek.
Coreen S - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Jennifer Ann M - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Ranwill S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek naweek.
Simone S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Jomene D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Willem P - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Skoon fasiliteite. Rondawels is goed toegerus. Stapafstand.
Danny F - Jul 2024
Algehele gradering
Uiters gerieflik en netjies.
Andre J - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Leoni S - Jun 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Clayton C - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Marchand L - Feb 2024
Algehele gradering
Clean but a few drawbacks.
Christelle C - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chris V - Jan 2024
Algehele gradering
Genotvolle 5 dae, heerlik ontspan en alles wat jy nodig het.
Sonja E - Jan 2024
Algehele gradering
Hartenbos kan aanbeveel word!
Carel August Hendrik P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Thabo M - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anneke M - Jul 2024
Algehele gradering
Warmwater swembad was koud, groot teleurstelling.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Riaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie average.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Kaylin H - Feb 2024
Algehele gradering
Rate 4/10.
Pranisha D - Jan 2024
Algehele gradering
Unit needs work.
Uys G - Feb 2024
Algehele gradering
Swak, kry beter personeel en kontrakteurs.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Edward S - Jun 2024
Algehele gradering
Nagmerrie, teleurstelling.
Lees meerAldo R - Des 2023
Algehele gradering
Was lekker. Was net onder die indruk ons het 'n see uitsig wat ons nie gehad het.
Christo P - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Jacques Hendrik H - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Ellie K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, sal beslis aanbeveel.
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, sielsverrykende uitsig op die see.
Ian S - Nov 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Michele F - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Marielle B - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik, lekker uitegrus.
Anita H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Zonica B - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was perfek.
Corette M - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf, waarde vir geld.
Elize W - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Basie F - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Ludwig M - Sep 2023
Algehele gradering
Klein stukkie hemel op aarde saam familie.
Ronelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Nico U - Sep 2023
Algehele gradering
Verblyf was fantasties en gemaklik. Beslis weer daar bespreek.
Colleen E - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties in alle opsigte.
Stephan L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker.
Renelda C - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
June J - Jul 2023
Algehele gradering
Die rondawel was goed toegerus en het alles gehad vir 'n oornag verblyf.
Elzebe U - Jul 2023
Algehele gradering
Hartenbos lewe selfs buite seisoen.
Jean T - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik. Ligging goed.
Tasnime H - Jul 2023
Algehele gradering
Fabulous, fantastic, amazing.
Victoria B - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, mooi, skoon en lekker geslaap.
Deborah Lynne A - Jun 2023
Algehele gradering
Totally relaxing and pleasurable.
Alex V - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelukkig te kort, maar verder foutloos en net lekker.
Ilse F - Jun 2023
Algehele gradering
Salig.
Lyzanne J - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename tyd gehad in die rondawel. Dit het baie ruimte en is 'n gemaklike plek om in en uit te kan beweeg. Ek sal dit definitief aanbeveel vir kort en lang wegbreke.
Lee-john B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Lees meerAndrew J - Mei 2023
Algehele gradering
Epic.
Marike P - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Anneline D - Apr 2023
Algehele gradering
Family-friendly accommodation.
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent. Ticks all the right boxes.
Rudi L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik, netjies, skoon, rustig en onspannend.
Darryl B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Elmarie H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik! Netjiese eenheid, goed geleƫ, vriendelike personeel. Al die geriewe is 10/10!
Monica S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Linda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Hannelie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties gewees.
Franco C - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasiese verblyf.
Natasha H - Feb 2023
Algehele gradering
Was een van my beste vakansies!
Erika V - Feb 2023
Algehele gradering
Goed geleƫ en skoon en netjies.
Niƫl V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Hein B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Corlia L - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Yolanda R - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Elrina D - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Tommy M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was baie rustig en gemaklik.
Nico C - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was great, veral die onverwagse kuier van die walvisse.
Belinda F - Jun 2023
Algehele gradering
Die kamer was pragtig.
Andrea O - Jul 2023
Algehele gradering
Akkomodasie is perfek geleƫ.
Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, naby geriewe, maklik in-check, skoon, gerielflik.
Miems K - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Esme B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker by die see.
Charl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles sentraal en wonderlike verskeidenheid.
Heidi V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansieplek, beveel aan vir gesinne!
Lees meerMarle L - Des 2023
Algehele gradering
Die ligging is baie goed en die huisie is baie ruim en netjies.
Lorraine S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Thessie D - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
MariƩ S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Als wat nodig was, is in die rondawel.
Estelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sien weer!
Margaret T - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
John S - Jul 2023
Algehele gradering
Location is brilliant and safe. Very close to the beach and pleasant weather.
Herman B - Mei 2023
Algehele gradering
Binne loopafstand van die see en winkels.
Randy W - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful and wonderful.
Danelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Selma V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd.
Nico U - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd en sal graag weer soontoe gaan.
Lees meerUys G - Nov 2023
Algehele gradering
Load shedding kan beter gehanteer word deur ATKV - generator!
Quentin F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier met toegang tot die see amper op ons voorstoep.
Lameez V - Mei 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Reg B - Jan 2023
Algehele gradering
Bekend vir warm atmosfeer.
Timothy J - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome and highly recommended.
Amanda K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hugo L - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was al vantevore by ATKV Hartenbos tuis in dieselfde tipe verblyf, maar die netheid het verswak en die diens van die eenhede.
Lees meerJame P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was vreeslik aangenaam. Naby die see en eetplekke.
Dan C - Mei 2023
Algehele gradering
Suited requirements.
Willie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Nadine V - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike vakansie-atmosfeer.
Leroy H - Nov 2023
Algehele gradering
I recommend for families.
Anita P - Okt 2023
Algehele gradering
So lekker naby die see. Klein maar alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek.
Wilfred D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Amanda D - Feb 2023
Algehele gradering
Hartenbos is 'n lieflike dorpie met 'n heerlike atmosfeer.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Julio M - Jul 2023
Algehele gradering
Nice location, with services around.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Chanelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, net te kort.
Nadia M - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles was daar wat jy benodig, stapafstand na see en winkels.
Ronel V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese ongewing met so baie om te doen.
Suzaan O - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Flip B - Jul 2023
Algehele gradering
Sien sterre
Serah D - Apr 2023
Algehele gradering
Expected a lot more from a well-known establishment.
Lees meerLiezel B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Waarde vir geld.
Chris L - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Tinus D - Jan 2023
Algehele gradering
Nie altyd warm water gehad nie. Wag was nie sigbaar nie. Skoonmaakspanne nooit in kamer.
Ina N - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Mariska R - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n paar dae daar gebly om Hartenbos en Mosselbaai te besoek.
Jaco B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was kort, maar lekker.
Stephmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Sarie C - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, puik.
Truia N - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, als by jou.
Brenda L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was uit die boeke, net te kort.
Marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Was absoluut fantasties.
David P - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en naby alles wat mens nodig het.
Noeline S - Sep 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n "get together".
Santie P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Neville R - Sep 2022
Algehele gradering
Die weer het nie saam gespeel maar ons blyplek het daarvoor opgemaak.
Marike P - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en veilig.
Henry H - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Shaun V - Sep 2022
Algehele gradering
Was lekker en gemaklik!
Le Roux B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Herman G - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Agnes B - Aug 2022
Algehele gradering
Just what we needed to unwind!
Amoray V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was amazing.
Hennie F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Elize G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gaan definitief weer by ATKV Hartenbos 'n draai maak.
Malinda D - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters aangenaam, mooiste see-uitsig.
Lizet E - Mei 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornag of 'n lang vakansie.
Licia R - Mei 2022
Algehele gradering
Trusted getaway destination.
Eugene A - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Delano H - Mei 2022
Algehele gradering
Beste wegbreekplekkie in die Suid-Kaap.
Philip P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Ericha S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Andre W - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Pieter M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Mariki V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie tevrede dankie.
Johannes Diedericks L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Carmen P - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf, gesinsvriendelik.
Elmarie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was als goed georganiseer en netjies. Jammer dat dit reeds vol is vir volgende jaar. Sou graag weer wou bespreek.
Estelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Trudine A - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Sarie B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was onverbeterlik!
Rian V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie geniet, netjies, veilig, naby strand en inkopiesentrum.
Marista L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Martin F - Jan 2022
Algehele gradering
Die atmosveer in Hartenbos is baie lekker.
Louise C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Erika M - Des 2022
Algehele gradering
Dubbelkamer met ontbyt.
Skye S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en goed geleƫ.
Ulanda B - Des 2022
Algehele gradering
Baie nice, behalwe vir loadshedding.
Ericha S - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly.
Lees meerLeon M - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly staff. Lovely view.
Martha R - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek. Alles skoon en netjies. Naby die see.
Magda P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die ATKV pretpark geniet. Die weer was goed en die mense gasvry.
Johan P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi geleƫ naby die see en winkels. Rustige atmosfeer. Goeie fasiliteite.
Ronel T - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig en skoon verblyf.
Leon M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Heinrich O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Delene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was net vir n nag daar. Lugversorging sal 'n aanwins wees.
Sonja E - Mrt 2022
Algehele gradering
Bake lekker gebly.
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
ATKV Hartenbos is 'n uitstekende see vakansie bestemming.
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Ontspannend. Die perfekte vakansiebestemming vir my.
Suerinda P - Des 2022
Algehele gradering
Uitgerus.
Marilie V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Lees meerJenni E - Aug 2022
Algehele gradering
It was comfortable and convenient.
Hester V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Quarlean L - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie, baie lekker en sal dit weer doen.
Johan T - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nico K - Des 2022
Algehele gradering
Mense was baie vriendelik.
Eurika L - Okt 2022
Algehele gradering
Toerverblyf.
Charlene O - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was 'n welverdiende ruskans.
Carisa V - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig.
Pocha Abrahams A - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en kalm atmosfeer.
Renier N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, warmbad was net koud en niemand het enige iets oor dit genoem voor die tyd nie, maar verder was als puik.
Melanie P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tessa P - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Charlotte M - Jan 2022
Algehele gradering
Was verrasend heerlik.
Michelle R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig en skoon.
Tinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik en ons het net een aand oornag.
Elsie H - Sep 2022
Algehele gradering
Redelik aangenaam.
Elzette R - Mei 2022
Algehele gradering
Three days stay over as part of road trip.
Barend E - Apr 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te bly.
Antoinette R - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker kuier by die see.
Maggie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker! Dankie ATKV.
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Kon beter.
Lees meerTohira S - Okt 2022
Algehele gradering
Booked a BB lodge. Expected breakfast to be served somewhere not a food voucher for takeaway. A big no.
ATKV Hartenbos se terugvoer
Good Afternoon,
You are welcome to send a courier to collect your pillow.
ATKV Hartenbos Offices,
Kaap De Goedehoop Rylaan,
Hartenbos
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Rita W - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Kassie G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi, veilige oord maar plekkies het geen privaatheid.
Cecilia A - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, ons het dit baie geniet.
Vicky M - Mei 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig, maar die plek was vol klein spinnekoppe en die stort het vuil gelyk.
Jaco M - Des 2022
Algehele gradering
Nie iets om oor huis toe te skryf nie.
Lees meerFred O - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was nie beĆÆndruk met ons keuse van verblyf nie.
Lees meerEugene H - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en personeel baie vriendelik en professioneel.
Charlene F - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en bekostigbaar.
Marlize C - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing, stunning views.
Riana R - Des 2021
Algehele gradering
Ligging uitstekend en baie geriewe binne loopafstand.
Carolina M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het net oornag en dit was gemaklik en veilig.
Rialize B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike rondawel met ruim badkamer, alles wat 'n mens benodig is daar.
Gideon J - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend soos altyd.
Glunke K - Des 2021
Algehele gradering
Afrikaanse Hemel.
Jomene P - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Izabella E - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gerrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Anje S - Okt 2021
Algehele gradering
Alles is sentraal geleƫ daar is oor genoeg om die kinders mee besig te hou en dit is bekostigbaar.
Lezanne V - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Heidi D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was perfek goeie ligging.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik naby als.
Paul F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed, bekostigbaar en effektief geadministreer.
Lizane S - Aug 2021
Algehele gradering
Moet se ons kort kuier was heerlik. Sal enige een aanbeveel
Charl C - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Eben M - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Chrisna D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tania B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Monique G - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Sadia B - Apr 2021
Algehele gradering
Pret by die see.
Hessie G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nolene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Louwrens M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Peet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en skoon.
Dyllan A - Mrt 2021
Algehele gradering
Naby alles wat mens nodig het en wat jy wil doen.
Thomas A - Feb 2021
Algehele gradering
Ek het lekker gekuier
Ilze R - Feb 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker.
Ireen L - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon, baie beskostigbaar.
Donovan S - Jan 2021
Algehele gradering
Great, skoon, beste kampplek ooit!
Julene J - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
Johan E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek met skoon verblyf en veilige ligging. Kon heerlik uitrus.
La-rochell T - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties
Dries H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gewees.
Emma H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter E - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en naby als.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Mooi strand.
Zuzette A - Sep 2021
Algehele gradering
Ek en my man wil net baie dankie sĆŖ vir die flinke en vriendelike diens en verwelkoming. Ons het 'n baie lekker naweek gehad en sal weer besoek.
Charmaine V - Apr 2021
Algehele gradering
We were pleasantly surprised and loved our rondavel.
Casper V - Des 2021
Algehele gradering
Ongeƫwenaarde uitsig en toegang tot alles!
Sharon B - Jun 2021
Algehele gradering
We had an awesome time.
Jan-hendrik F - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Percilla B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige naweek.
Tracey H - Mei 2021
Algehele gradering
Good
Willem D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Kamp was netjies en almal was in goeie gees.
Venus K - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi plek, baie vriendelik en behulpsame mense. Sal definitief weer kom.
Ann A - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Elmarie S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasies, die beste wat daar is.
Seugnet H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie opset.
Juanita G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie gewees.
Andries B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was op pad terug van 'n toer na die Krugerwildtuin.
Yolanda S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker om Tuinroete te besoek.
Danischa T - Aug 2021
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, moes net baie ver loop met kinders na pretpark.
Wards S - Okt 2021
Algehele gradering
It was a good time spent with family and friends.
Michele V - Jan 2021
Algehele gradering
Glad nie ideaal nie.
Lees meerCorne S - Okt 2021
Algehele gradering
Oud en vuil.
Johan L - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend wat diens betref. Die strand en see is egter ontspannend en 'n bonus.
Lees meerMartie L - Jan 2021
Algehele gradering
Die was 'n warm kothuis, besige straat en geen privaatheid nie. Sekuriteit is swak.
Lees meerAnnemarie M - Jan 2021
Algehele gradering
Was uiters teleurgesteld met die kamer vir wat ek moes betaal het.
Leanne S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjiese eenhede.
Elza V - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte veilige ligging en naby alles.
Alcinda B - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker!
Ane D - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Stephanie B - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek plek!
Mariana B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker ontpannings plek en puil diens
Reony B - Okt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay
Rachelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Okert P - Sep 2020
Algehele gradering
Beste plek in die land om te kuier.
Callie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Great.
Elmari K - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Heerlike ruskansie op die mooiste deel van die Suid-Kaap.
Louise P - Des 2020
Algehele gradering
Behulpsame personeel en uitstekende verblyf.
Adriaan P - Des 2020
Algehele gradering
Die kuier was heerlik.
Charlene R - Mrt 2020
Algehele gradering
A perfect holiday destination.
Judy B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier en gawe mense, het sommer tuis gevoel.
Jaco B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend, wonderlike ligging en uitsig!
Sydney V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gesellig en ontspanne.
Brian D - Nov 2020
Algehele gradering
Sien kommentaar
Lees meerCarisa V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Lizanne D - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Amanda B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig
Malinda D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasies, asemrowend mooi oseaan.
Rachelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful view en vriendelike mense, die plek het net 'n rustigheid wat hom omvou, veral buite seisoen.
Dietrich S - Feb 2020
Algehele gradering
ATKV het 'n goeie opset hier en mens kan lekker kuier.
Julian S - Nov 2020
Algehele gradering
Teleurstellend, onaangenaam, maar baie pretvol.
Matty G - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Enrico P - Okt 2020
Algehele gradering
It was actually nice!
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Deon B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie maklik om geholpe te raak in jou prysklas.
Lee-ann K - Des 2020
Algehele gradering
Stresvol.
Herman V - Des 2019
Algehele gradering
Baie genotvol.
Na\'ila M - Des 2015
Algehele gradering
I never expected what i got.
Lees meerATKV Hartenbos se terugvoer
Dear Na\'ila,
We are so glad that you enjoyed your stay at our resort. It is our pleasure and we are grateful that we could have make this break away an unforgettable experience. We hope to see you soon again.
Regards,
ATKV-Hartenbos Resort
Andre En Elfie D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie geniet!
- Kapasiteit: 525 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang