Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 521 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 088 R762 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ATKV Hartenbos is op die bekende Tuinroete, tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Die oord is sowat 11 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verskeie verblyfopsies is beskikbaar, insluitend selfsorg-eenhede, rondawels, kothuise, luukse hotelkamers en strandhuise. Al die selfsorg-eenhede het eetgerei, breekware en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oord spog met verskeie ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskosrestaurant, winkel en 'n binne- en buiteswembad. Daar is ook verskeie doendinge, soos putt-putt, trampoliens, die ATKV Hartenbos Museum en 'n speletjieskamer. Gaste kan 1 van Hartenbos se unieke staproetes langs die strand geniet. DiƩ roetes bestaan uit marmerblokke met uittreksels vanuit Afrika-digkuns.

Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 100 afgevaardigdes.

ATKV Hartenbos is die ideale basis vanwaar die verskeie trekpleisters in die area verken kan word, insluitend die Cango Grotte, Dias Museum, Kaap St. Blaize Vuurtoring, Botlierskop Privaat Wildreservaat, volstuisplase en Meiringspoort.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 433 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rina J
Saam met lewensmaat
5.0
Was ons 50ste herdenking en dit was 'n fees. Baie, baie, baie lekker.
Nov 2024
Mariette A
Saam met lewensmaat
5.0
Familie vriendelike vakansiedorp met lang strande. Heerlik gebly in klein rondaweltjie vir slegs een nag. ATKV se verblyf hier is van hoogstaande geha...
Sien meer
Nov 2024
Miriam J
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. No complaints! Everything was tops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ansie S
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste kuier. Die lekkerste ronddawel en dit was 'n nie-see-uitsig gewees. Maar ons het wel die see-uitsig gehad.
Nov 2024
Des B
Saam met vriende
5.0
Awesome stay. The whole camp was neat and clean; people were friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2402

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Hartenbos het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 521 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1400b23c18a1c82f6321fa39dfae221ef3ea9d03e1efe97c955ecdd3c19d39bb6e238062873f5c973d84776889b441649fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 088 nouVanaf R762 per nag (plek vir 2) 433 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang