Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 525 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 088 R762 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ATKV Hartenbos is op die bekende Tuinroete, tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Die oord is sowat 11 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verskeie verblyfopsies is beskikbaar, insluitend selfsorg-eenhede, rondawels, kothuise, luukse hotelkamers en strandhuise. Al die selfsorg-eenhede het eetgerei, breekware en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oord spog met verskeie ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskosrestaurant, winkel en 'n binne- en buiteswembad. Daar is ook verskeie doendinge, soos putt-putt, trampoliens, die ATKV Hartenbos Museum en 'n speletjieskamer. Gaste kan 1 van Hartenbos se unieke staproetes langs die strand geniet. DiƩ roetes bestaan uit marmerblokke met uittreksels vanuit Afrika-digkuns.

Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 100 afgevaardigdes.

ATKV Hartenbos is die ideale basis vanwaar die verskeie trekpleisters in die area verken kan word, insluitend die Cango Grotte, Dias Museum, Kaap St. Blaize Vuurtoring, Botlierskop Privaat Wildreservaat, volstuisplase en Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • VoĆ«lkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 425 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cobus M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, gerieflik en ontspanne. Skoon, netjiese en gerieflike verblyf naby aan die pretpark / eetplekke.
Nov 2024
Ricardo G
Gesin met klein kinders
5.0
Most beautiful and breathtaking views. It was just what my family and I needed, the peace, the safety, and the beautiful area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Alicia U
Gesin met klein kinders
5.0
Heel rustig. Baie lekker gekuier. Hulle kan gerus meer channels op televisie sit, veral die dae wat dit reƫn. Wil mens nie uitgaan nie, maar is ook ni...
Sien meer
Okt 2024
Nathleen P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, uitsig, naby winkels. Was baie lekker, kon ons nie self lekker daar geniet nie want ons moes eintlik werk. 'n Kaggel sal nogal baie help vir b...
Sien meer
Okt 2024
Charade L
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Very neat and tidy. Close to shopping centre and beach. Our stay was very pleasant. Even though the warm bath was not in work...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2341

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Hartenbos het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 088
R 1 088 R 762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 525 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1400b23c18a1c82f6321fa39dfae221ef3ea9d03e1efe97c955ecdd3c19d39bb6e238062873f5c973d84776889b441649fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 088 nouVanaf R762 per nag (plek vir 2) 425 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang