Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Natalia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2226

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 163 resensies vir ATKV Natalia
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vengesayi M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vengesayi M

Brilliant, going back again this Monday.

Brilliant, please increase kitchen opening times. 8 o'clock is too early.

Jakobus Barnard D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Barnard D

Rustig, veilig en kids het hul gate uit geniet.

Ideale blyplek vir gesinne met kinders, veilig en baie om te doen.

Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Lekker gebly.

Baie lekker gebly en vakansie gehou.

Charne D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Wonderful stay, kids were happy and had a blast.

See stars.

Carel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Vriendelikste personeel en baie bekostigbaar.

Dit was fantasties. Ek sal enige tyd weer na Natalia toe gaan.

Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie dankie, dit was waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang, baie veilig en baie.

Baie dankie, dit was waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang, baie veilig en baie netjies.

Nastassja M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja M

Baie lekker.

Dit was baie netjies, almal was vriendlik. Die woonstel was baie mooi en netjies. Die dames wat skoonmaak kan dit bietjie beter doen. Die skole wat daar was het baie geraas en was baie ongeskik, maar Julie was baie behulpsaam en het alles vinnig uitgesorteer. Die ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik.

Elné G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné G

Gerieflik, ontspannend.

Was baie lekker gewees, skoon en netjies.

Adelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle V

Rustig, veilig, netjies. Mooi uitsig uitstekende geriewe.

Pragtige uitsig, veilig en alles beskikbaar op een perseel. Heerlike rusplek. Netjies en vriendelik.

Riana P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Moeite werd.

Strand is 'n klipgooi vanaf die oord, kon elke dag stap.

Leeanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne P

Baie lekke plek, sal aanbeveel vir enige iemand.

Baie lekker gebly. Ons het geen probleme gehad nie. Die diens en die plek is fantasties. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Leeanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne P

Was baie lekke plek is baie mooi skoon en veilig.

Baie lekke plek geen probleme nie sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.

Kaylyn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylyn S

Perfect.

It was a perfect stay. Kids enjoyed it.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Ricardo P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo P

Excellent.

Excellent. Everything was perfect.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, Thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Netjies, vriendelik, goeie ligging, waarde vir geld.

Fantastiese plek. Sal my weer sien.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Elna K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Uiters genotvol en ontspanne.

Ons het heerlik gebly, al die fasiliteite geniet, asook die restaurant se etes. Baie goeie waarde vir geld.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag, hoop dit gaan goed met julle. Dankie dat u die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer jou terugvoer.

ATKV Natalia
Heleen T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T

Fantastiese oord. Die bestuur is baie goed en behulpsaam. Almal is so vriendelik.

Was baie lekker gewees. Sal altyd hier besoek.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag, hoop dit gaan goed met julle. Dankie dat u die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer jou terugvoer.

ATKV Natalia
Christel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G

Pragtige versorgde oord - waarde vir geld.

Altyd perfek by die akkommodasie.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag, hoop dit gaan goed met julle. Dankie dat u die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer jou terugvoer.

ATKV Natalia
Lavanya N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavanya N

High quality experience, love every minute of it.

The service given was excellent, the place is spectacular, staff was extremely friendly and helpful. It was an amazing experience and I will definitely go back there, again.

Sharen R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharen R

Stay was wonderful.

Stay was wonderful, it had everything we needed.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, Thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Mickyle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mickyle M

Lovely.

It was lovely, relaxing and so beautiful. My partner and I loved the private beach access.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Jadia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia B

Heerlik gebly met voldoende vermaak op die perseel!

Heerlike oord met alle fasiliteite op die perseel en sekuriteitswagte na strand. Personeel is baie behulpsaam en kamers word daagliks skoongemaak. Kamers is goed toegerus met goeie gehalte potte, messe en ander gebruiksitems wat selfsorg vergemaklik indien jy nie by die restaurant op die perseel wil eet nie.

ATKV Natalia se terugvoer


Goeie dag, hoop dit gaan goed met julle. Dankie dat U die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer jou terugvoer.

ATKV Natalia
Nadine W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine W

Would definitely recommend.

Friendly welcome and helpful. Facilities well looked after, neat and clean with well thought out ablutions. Good food at affordable prices in the restaurant. Beautiful beach with easy access.

Andre R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Organisasie is goed maar omstandighede was buite beheer en dit plaas druk op die.

Dit was lekker! Maar ons het langs die generator gebly en dit maak 'n lawaai en rook. Die water was ook 'n probleem! Die swembad was baie goed maar die strand was gesluit.

Louis D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Lekker gebly, jammer oor bostaande.

TV opvangs baie swak, toilet stink, huishouding nodig aandag.

Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Rustig.

Die wegbreek was rustig. Personeel is vriendelik. Die 5-slaapkamer is 100% vir slaap, maar nie om TV te kyk of te kuier nie. Maar die oord bied baie aan sodat 'n mens buite kan wees.

Hardie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardie P

Uitstekend en kosbaar.

Dit was ons eerste huweliksherdenking en vir 'n kort wegbreek, ten spyte van reënweer, was dit 'n baie lekker paar dae, ook die restaurant was uitstekend en bekostigbaar.

Juanita D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita D

Peace and quiet.

We loved our stay at ATKV Natalia.

ATKV Natalia se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to review our property! We appreciate your feedback. Hope to see you again soon!

ATKV Natalia
Hendrik V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Lekker gebly.

Ja, dit was aangenaam.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lizelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle S

Het lekker gebly. Die kinders het dit baie geniet.

Parkerings is 'n probleem. Sal net meer rookgeriewe maak.

Ilana D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana D

Fantasties.

Altyd vriendelike en behulpsame personeel.

Jeffrey W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey W

Die kamers is netjies en relatief goed toegerus.

Die oord beskik oor 'n semi-privaat strand wat skoon en netjies is. Daar is wagte by die strand wat altyd 'n oog oor jou hou.

Christina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Nothing short of fun.

The place is beautiful, check-in was easy, safety is their priority. We loved the semi-private beach.

Adri C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Baie gemaklik, alles binne loopafstand.

Prakties, alles goed ingerig, luuks.

Bianca W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W

Wonderlike oord en ligging.

Wonderlik oord met awesome see-uitsig en dis baie veilig.

Maritji S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritji S

Love the place.

Very clean and people are very friendly.

Sharon B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

All was good, no complaints.

Very neat, no complaints.

Willem J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Uitstekend.

Netjiese veilige verblyf.

Annemarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Plesier om hier te kamp.

Altyd die beste. Strand stap, kinders het aktiwiteite. Lekker winkel en goeie restaurant.

Nqobile L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile L

Had a great time.

I got more than what I was expecting, so I'm out of words.

Liezl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

My gunsteling ATKV-oord!

Die oord is so goed ingerig vir 'n gesinsvakansie! Baie om te doen. Die kinders het dit vreeslik geniet. Ons sal verseker weer terug gaan!

Theuns S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S

Baie lekker en rustig met klein teleurstelling.

Die restaurant moet kyk na hulle spyskaart, veral na die burgers. Ons het dit bestel en volgens tradisie, moet 'n burger ten minste blare en 'n tamatie ophê. Na die bestelling was ek gekant daarteen om weer enige bestelling te maak by die restaurant. Ek het ook gekla by die personeel.

Andriesa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriesa G

Fantasties lekker.

Sal definitief weer by julle kuier.

Dorothy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy O

Lekker bly, lekker eet, lekker kuier.

Alles wat jy nodig het, is op die perseel.

Douglas H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H

Excellent.

Will recommend anybody to go to the resort. Will go again myself.

Thabo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Brilliant stay. All in one family retreat.

Awesome location. Perfect for family.

Caylon K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylon K

Excellent resort.

Everything about ATKV Natalia is perfect, definitely coming back.

Juanita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie familie vriendelik. Personeel baie behulpsaam.

My enigste voorstel sal wees om die swembad nie so warm te maak nie. In die KZN dae, kan jy doen met beitjie koeler water.

Etienne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B

Kinders se gunsteling plek.

Kinders is heeltyd besig en dan kan ma en pa ontspan.

Dorothy O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy O

Als op die perseel om te doen.

Hoef nêrens te gaan nie. Boek in en bly net daar, als wat nodig is, is daar.

Sibongile T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile T

Comfortable rooms.

The checklist was not visible at unit 201. It is a lovely place to be with the entire family, with an excellent play area for children and a warm and clean pool. However, the children were scared of monkeys.

Berenice B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B

Fantasties.

Baie lekker. Skoon en baie veilig.

Amanda G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Wonderful resort, great interaction with the kids and other guests.

The resort is in a great location near a Spar and Pick n Pay and popular fast food outlets.

Chantel K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel K

Algeheel lekker.

Veilig en netjies. Reëls is baie streng, veral op rook by die swembad area en soms voel dit asof mens streng opgepas word, wat 'n bietjie van 'n demper was.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag, dankie dat u die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer u terugvoer.

ATKV Natalia
Jacques S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Same as what we experienced in the past, conveniently close to the freeway, especially as I was on a work trip.

Nice braai area, nice pool, would like to book a sea view flat next time.

Hendrik D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Lekker vakansie.

Baie aangenaam, uitsig op see van waar ons gebly het op die 4de verdieping was 'n bonus, baie om te doen en as die see toestande sleg is, is die swembad 'n alternatief.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag, hoop dit gaan goed met julle. Dankie dat U die tyd geneem het om ons eiendom te evalueer! Ons waardeer jou terugvoer.

ATKV Natalia
Theuns B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B

Rustig.

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Gerieflik en gemaklik.

Die woonstel was skoon en netjies met alles wat 'n mens benodig. Die beddens was baie gerieflik en die stort gemaklik met genoegsame warm water. Die oord word goed onderhou en die personeel vriendelik en behulpsaam. Die enigste nadeel van die oord is die ligging. Die gedeeltes rondom die oord is nie die beste nie. Ongelukkig kan die oord niks daaraan doen nie. Welgedaan aan julle vir 'n oord wat puik bestuur word!

Jaenette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jaenette J

Rustig & gemaklik.

Was baie lekker. Lekker strand.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rehelda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rehelda V

Lekker.

Dakwaaiers het nie gewerk nie. Het gevra om geskuif te word na 'n ander eenheid, maar daar kon nie 'n plan gemaak word nie. Het 2 dae vroeër huis toe gery a.g.v. ondraagbare hitte in die woonstel met 'n 1-jarige baba nadat ons al self geld moes opdok vir waaiers. Baie teleurgesteld. Ek sal aircon units in die eenhede voorstel (prepaid) of beslis 'n sterker waaier.

Elana J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana J

Lekker.

Was nie die eerste keer wat ek julle besoek nie en dit was weereens die moeite werd. Veral as jy kinders het, daar is baie om hulle besig te hou.

Penelope H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope H

We had a lot of fun with my family, definitely I will come again.

The weather was very bad, but we enjoyed it a lot because there is a heated pool.

Carlie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie G

Baie moeite van hulle om die plek netjies en skoon te hou!

Die weer was nie wonderlik nie, maar die warmwater-swembad was altyd 'n wenner!

Londeka G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka G

It was amazing.

The place is perfect, it has almost everything, so your stay is always enjoyable. It was my second time, definitely going back.

Heleen T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T

Fantasties.

Dit was 'n baie lekke kuier, so lekke dat ons 'n nag ekstra gaan boek het. Baie dankie aan LekkeSlaap, julle is wonderlik.

Andries En Sylvia T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries En Sylvia T

Net een woord, fantasties.

Alles waarvan 'n mens kan droom. Boonop is ons yskas vervang binne 'n uur nadat ons dit aangemeld het. Werklik 'n juweel van 'n plek.

Marco V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie lekker dankie.

Netjiese kamers met alles naby aan jou om te geniet.

Eurica N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurica N

Wonderlike gesinsvakansie-oord.

Heerlike ontspanningsarea waar die kinders kan swem en baljaar. Tonne aktiwiteite om almal besig te hou, jonk en oud. Lieflike en private strand.

Chantel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Pragtig.

Almal was vriendelik en behulpsaam.

Jd V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd V

Was my kinders se eerste seevakansie en hulle kan nie genoeg daarvan praat nie.

Hulle wil elke jaar terug gaan na Natalia toe. 'n Ongelooflike atmosfeer. Baie rustig vir die ouers om te rus en ook genoeg om die kleintjies besig te hou. Sal definitief weer terug gaan.

Shiraz K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiraz K

Amazing.

Beautiful place and definitely value for money.

Andries H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Uitstekend.

Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Drikus L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus L

Baie netjies. Sal weer kom.

Netjies en skoon. Sal weer gebruik maak hiervan.

Lizinda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda H

Sien sterre.

Lekker bestemming met jonger kinders sodat ouers ook kan rus.

Werner H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Fantasties, sal weer kom besoek.

Met aankoms is ons welkom laat voel. Die personeel is baie vriendelik. Plek is baie skoon en netjies en dis stil en rustig. Presies wat ons gesoek het, wil net baie dankie se vi julle vriendelike diens.

Jannie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie J

Alles was gereed.

Ons was baie tevrede.

Melinda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Baie lekker en netjies.

Ons het baie lekker gebly by Natalia. Oor die naweek was daar net 'n paar rumoerige gaste wat gemaak het dat dit nie so rustig was soos gewoonlik nie. Sal volgende keer eerder vir 'n midweek gaan. Kinders het baie lekker geswem en gespeel. Strand voel ook nie baie veilig nie, ons het eerder na ander strande gery.

Alicia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Ongelooflik lekker.

Die oord doen baie moeite om die kinders te vermaak en die vakansie op die oord self lekker te maak. Ons het die toegang tot die semi-private strand baie geniet en het regtig lekker ontspan. Ons sal beslis weer wil gaan.

Rudian O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudian O

Heel rustig en ontspannend.

Ons het 'n week nodig gehad om af te skakel en net te rus. Dit is presies wat ons gedoen het en beslis by die regte plek!

Omar M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Omar M

Unit is ok balcony would be excellent.

They can improve on the house keeping.

Susan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Lekker baie geniet.

Ek sal beslis julle aanbeveel, baie vir kinders ook te doen en strand is wonderlik.

Hennie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Baie lekker gekuier.

Baie om te doen en baie skoon.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne V

Lekker.

Ons het lekker gekuier, die fliekaand met die koffie en beskuit was ook 'n baie lekker verrassing, was net baie teleurgesteld in die strand. Ek is bewus van die onlangse vloede maar die week wat ons daar was was daar nie eers n poging aangewend om skoon te maak waar mens mag swem nie. Die gemors ê orals rond en mens kan nie sonder skoene loop nie daar is te veel takke en stokke en glasstukke wat orals rond le. Ons was ook baie teleurgestel in die skoon maak diens van die eenheid ons balkon en braai rooster was nie eenkeer ordentlik skoon gemaak nie net so vinnig afgevee ons moes ook elke aand ons eie roosters was.

Penelope H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope H

Lovely place.

ATKV Natalia is a lovely place with heated pool and nice view near the pool and child friendly.

Natasha F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Baie lekker plek. Skoon en netjies. My kinders het hul gate uitgeniet. Sal beslis weer kom kuier.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Baie skoon en netjies. Elke dag was 'n lekker dag.

Ntombi G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi G

Amazing, heated pool.

Loved the pool, the rooms, slide and everything.

Londeka G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka G

It was the best place ever.

The place is amazing, great value for money, the place has everything for entertainment, the best experience was received.

Marlene N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Was awesome as always.

Enjoyed the stay and friendliness.

Marietjie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Fantastiese ervaring.

Ligging ideaal, nie te ver van Durban af nie. Netjies en skoon. Veilig vir kinders. Restaurant is waarde vir geld, kan elke ete daar eet.

Pauline D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Lekker gekuier en geswem.

Uitsig in 315 nie so goed nie.

Marisckha C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisckha C

Wonderlik.

Baie lekker gewees en dienste uitstekend.

Corrie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Fantasties ontspannend.

Ons het die atmosfeer, aktiwiteite en ekstra dingetjies wat daar is om te doen teen geen ekstra koste ten volle geniet en verfris teruggekeer huis toe. Kinders kon nie genoeg kry nie.

Klinton En Marilese P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klinton En Marilese P

Ek het dit baie geniet daar. Sal beslis weer gaan.

Al wat ek nie geniet het nie is dat die braaiers by die swembad baie op mekaar is. Soms wil 'n mens net spasie hê om te braai, maar jy loop oormekaar om by jou braai uit te kom. Dit was net bietjie sleg dat die supertube eers 13:00 oopmaak. Die kinders wou so graag al vroeg gaan. Verder was alles goed en sal defnatief weer gaan!

Penelope H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope H

We had a great stay.

I was very clean and valued for money.

Etersia Vd Merwe 0 - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etersia Vd Merwe 0

Heerlike vakansie. Rustig en het lekker ontspan.

Pragtige see-uitsig. Alles is loopafstand. Die kinders het dit baie geniet. Netjies en skoon.

Kerneels H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels H

Excellent

Clean and very friendly amd helpful.

Willem D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D

Vir seker ’n plek vir ’n lekker familievakansie!

Baie netjiese en skoon oord! Die veiligheid is fantasties en die oord se bestuur is tops! Die fasiliteite is briljant en die oord verskaf aktiwiteite vir jonk en oud!

Michelle H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Lekker.

Was lekker daar. Vat vir jou n klein lugverkoeler.

Hicksonia K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hicksonia K

Great.

It's close to the beach, there are little monkeys running around and don't disturb anyone and the rooms are nice.

Yolanda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Wel as 'n gesinsbestemming is dit 'n wonderlike plek, maar die naweek het ons 'n ander belewenis gehad.

Jong groepe wat inkom om te drink en party. Ek't klein kinders wat die swembad wil gebruik maar as ouer was te vang om my kinders met die drank swembad toe te stuur. Dis 'n familie aantreklikheid. Mense wat inkom veral in die woonstelle moet slegs toegelaat word as jy kinders het. Nie groepe wat kom om verjaarsdag partytjie te reël, loud en gedrinkte mense wat die hele oord ongemaklik maak vir almal wat kinders het nie. Dis nou 2 maal wat ek onaangenaamheid beleef het met my kinders. Oor jong groepe wat in 'n familie gereoriënteerde oord kom en oorneem. Ek was regtig ongemaklik om my kinders swembad toe te stuur.

Johanna Elizabeth N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Elizabeth N

Awesome weekend.

Will definitely visit Natalia again. Friendly reception staff thanks for making us feel at home!

Abel R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel R

Sosiale medekampers het baie raad.

Die treine loop nie net een maal per dag verby die kamp nie en steur die rustige vakansie-atmosfeer.

Lerato R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato R

Despite the lockdown me,my friends and our daughters had a great time there. We were entertained throughout our stay with the daily activities. We will surely go back again.

The room service kept our rooms clean except for our last day before check out day which we were not impressed of that. The place is Afrikaans dominated. However, they did try to accommodate us. Overall we had a great time.

Arno L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Baie lekker, kinders het die aktiwiteite vreeslik geniet.

Die ontvangs met aankoms was glad nie vriendelik nie. Die res van die oord se werknemers was vriendelik en gaaf.

Claudia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia S

Baie rustig en goed toegerus

Die oord is netjies, veilig en het genoeg gehad om n gesin besig te hou.

Shani S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani S

Baie lekker, pret vir kinders en heerlik ontspan. Netheid en baie aktiwiteite vir die gesin.

Die aanbieder by die swembad was top gehalte, hy het almal betrek en wonderlike aktiwiteite beplan vir die naweek. Ongelukkig was die diens by die kantoor en ingang glad nie goed nie en moes van ons gaste 30 min wag voor hul kon inkom en toe ook ekstra betalings maak. Ons moes ook addisionele admin-fooie betaal wat duplikasie was van die betalings by bespreking wat glad nie vooraf gekommunikeer is nie, baie swak van daardie kant af.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie Middag, Dankie vir u terugvoer. Die ekstra fooie wat u betaal het, was die lewensredder fooi en die vermaakheffing wat op u bespreking is wat ons vir u gestuur het. Dit wys ook op die navraag wat u gemaak het. U het dagbesoekers gereel en daar moet eers vir hulle betaal word voordat hulle by die oord kan inkom.

ATKV Natalia
Zodwa M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zodwa M

Place is nice, clean, quite and friendly customer service.

Please next time give proper information so that we can recommend people to book your place, because now I'm not sure whether I must recommend others to book and if I want to come, but I told them what you did from the first group. I saw the place is nice but in future state everything in black and white and I was never being told that I must click on the link so that I can see other charges that they will be charged us.

Denys S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denys S

Baie lekker gedurende weeksdae.

Maar redelik bedrywig met besoekers wat net Saterdag inkom en Sondae vertrek. Maar verstaan ook dat die toeristebedryf na enige inkomste gryp.

Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Verblyf was goed.

Maak asb. seker die totale bedrag vir bespreking alles insluit. Sit asb. lugversorging by die kamers in, al betaal ek meer.

Sinenhlanhla C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sinenhlanhla C

The guest.

The iron was broken, only 1 double bed and 1 toilet in the room of 6 people, the double sofa is not comfortable, only 1 room.

Esther N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esther N

Baie slegte diens.

ATKV Natalia sal my of my gesin beslis nie weer sien nie. Die manier waarop hulle my uitgebuit het, het 'n bitter smaak gelaat. Om soveel vir 'n kampplek te hef vir een aand, en dan die verskoning te gebruik dat daar klagtes was oor geraas en daarom geen gelde terugbetaal word nie, is eenvoudig nie aanvaarbaar nie. Sal julle beslis nêrens aanbeveel nie.

Maria E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Was vreeslik lekker en almal baie vriendelik met almal.

Geen beter plek op jou kinders te neem as ATKV Natalia. Goedkoop en soveel om te kan doen.

Wandipha K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandipha K

I will definitely go back again with my family. I had fun.

It was good to stay at ATKV Natalia.

Nompumelelo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

Nice place and so clean, it's an amazing place.

It's an amazing place and great place.

Hermanus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus V

Fantasties lekker.

Fantasties lekker, kan nie wag vir die volgende keer nie, dankie.

Yolandi A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A

Wonderlike vakansie.

Dit was 'n wonderlike vakansie. Ons kinders van 9 jaar het meer as genoeg gehad om hulle self besig te hou. Die aktiwiteite vir die kinders en grootmense was ook baie oulik gewees.

Evelyn E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn E

Absolutely lovely, will definitely recommend to my friends and family.

It was very safe and child friendly, there was activities for the whole family to do, from late swimming in the heated pools to breath taking early morning walks on the beach.

Michelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Fantasties.

Plek is skoon en 'n lekker atmosfeer.

Pauline D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Heerlike vakansieplek, veral vir gesinne

Baie netjiese, goedtoegeruste vakansiebestemming met heelwat te doen. goeie wegneemkos by die restaurant en redelik naby winkels en ander strande. Net jammer dat die haainette nie op was nie en die strandgangers nie in die branders kon ingaan nie.

Louisa R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R

Altyd 'n fees!

Eenhede is altyd skoon, so goed toegerus, personeel is baie behulpsaam. Baie vir die kinders om te doen en die eenhede is so goed opgegradeer met 'n splinternuwe hysbak.

Peet B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Verby lekker gewees.

Vriendelike personnel.

Anita V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Vriendelike atmosfeer. Soveel om te sien en doen.

Sal definitief weer hier aanbly.

Heinrich S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Wonderlik.

Ons het ons tyd by Natalia baie geniet. Ons het reeds ons Desember vakansie vir 2020 begin beplan. En Natalie is reeds op ons lys.

Pieter B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Rustig, skoon, Covid-19-maatreëls in plek, uitstekende geriewe op perseel.

Baie vriendelike ontvangs. Het sommer ons vakansie op 'n hoogtepunt begin, dit was rustig en ontspannend. Sal enige tyd weer Natalia besoek. Baie veilig op strand en perseel gevoel. Alle personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Candice M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Fabulous, relaxing, fun.

We had an awesome time, we will definitely be back. The kids were always entertained and we for once never heard, "We're bored." Exceeded our expectations.

Scheepers V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Scheepers V

Het slegs die geriewe gebruik om te slaap.

ATKV kan gerus oorweeg om lugversorgers in die woonstelle te installeer.

Marinda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Uitstekend.

Veral met die strande wat toegemaak is, is dit great plek; juis oor die ander dinge wat jy kan doen.

Arno B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno B

Baie oulike oord as mens kinders het!

Ons het in 'n enkelkamer gebly en dit was bietjie knap. Die kamers is nie groot nie en baie eenvoudig. Die plekkie word ook nie elke dag mooi skoon gemaak nie. Ons moes met tye die skottelgoed maar self weer was voor ons dit gebruik het. Die oord self is baie lekker! Ons eenjarige het vreeslik lekker gespeel en geswem in die baba swembad. Loopafstand strand toe en vriendelike personeel. Ons sal gerus weer daar boek maar in 'n groter wooneenheid.

François R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
François R

Baie aangenaam!

Het die tyd sovéél geniet, dat ons die naweek direk na ons mid-weeklikse verblyf ook aangebly het! Vriendelike personeel deurgaans. En ek kon in my moedertaal oral kommunikeer!

Tinus S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

'n Baie rustige en veilige oord waar 'n familie as 'n eenhied saam kan wees en kan ontspan.

Ons het dit baie geniet al was dit buite seisoen. Dit wat jy nodig het is in die oord beskikbaar en bekostigbaar. Dit is ook so geleë dat daar baie buite aktiwiteite binne 'n half uur se ry van jou is. Sal enige tyd weer daar inklok vir 'n genotvolle vakansie saam met familie en vriende.

Lilanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilanie V

Warm, maar prettig en lekker.

Dit was baie lekker, die warm swembad is net bietjie te warm vir die warm dae, stel voor dat hulle die koue swembad ook oophou. Die glybaan was baie lekker om af te koel. Kamers is ook net vrek warm, maar ons het 'n fan gaan koop om te help afkoel. Ons skoonmaker het ook net 2 keer die venster oopgelos vir vloere om droog te word, toe steel die apies lekker koekies, maar gelukkig net dit.

Antoinette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Relaxing, clean and peaceful.

The pool was exceptional and helped with aching muscles. However, the supertube for the younger family members was closed at 15:00 in the afternoon.

Susan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan L

Ok.

Glad nie wow nie.

Elana J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elana J

Lekker fasiliteite vir kinders.

Die kos was afgejaag en bestellings verkeerd, nie smaakvol soos vorige keer wat ons daar was nie. Die skoonmakers het ook nie die vloere gevee nie, ook net duvet reg getrek. Laken onder duvet nog opgefrommel.

Herman M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M

Slegte ondervinding.

Ontvangsdame het 'n hele paar ongevraagde en ongeskikte uitlatings gemaak nadat ek geweier het om 'n ekstra fooi te betaal. Glad nie lekker gebly nie!

John P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
John P

Onplesierig.

Naweek was 'n funksie, dronk mense oral op terrein. Harde musiek en lawaai tot laat. Kafee baie toe gewees. Geen parkering vir voertuig. Sal nie weer daar gaan vakansie hou nie.

Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Dis baie mooi by Natalia.

Dis heerlik om daar te bly.

Nontobeko M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M

It was very nice to be there. My sibling asked if we can visit again. We are looking forward with Drankensville and Cape Town.

We enjoyed swimming, even though it's winter because of warm pool. The place is fantastic, everything you need as a family when you're on a holiday is there.

Richard L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Uitstekend.

Hierdie was regtig uit die boonste rakke. Netjies en skoon en lekker Afrikaans.

Yolandi G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Heerlike vakansie.

Baie netjies, skoon en goed georganiseerd.

Renier V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Heerlike plek om te ontspan.

Natalia is 'n heerlike plek om te ontspan en jouself te geniet. Kamers soon en niks te kort in die woonstel nie. Was 'n heerlik tyd te vinnig verbygegaan.

Natasha J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Fantasties.

Ons het ons self gate uit geniet dit was vir ons wittebrood en ons het vriendelike dienste gekry. Sal definitief weer gebruik maak van ATKV Natalia!

Carolina V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina V

Dit was baie lekker.

Dit was 'n lekker vakansie, lekker gebly, see is lekker naby.

Amanda B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Heerlik.

Baie lekker gewees, alles perfek, ontvangs baie vriendelik, woonstel pragtig skoon en als wat jy benodig, heerlike swembad, braaiplekke en restaurant. Heerlik gekuier.

Estelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Die een enkele ding wat my aantrek omtrent Natalia is die swembad wat verhit word. Jammer van die weer. Ons wou báie meer geswem het.

Ons was in 421. Dit het voorgekom asof die woonstelletjie onlangs oorgedoen is. Dit was baie netjies en ruim. Ons was gaande oor die Snappy Chef en vensterblindings.

Bennie G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G

ATKV Natalia sal van nou af die enigste verblyf wees vir ons gesin as ons wil wegbreek af see toe.

As jy nog nooit by ATKV Natalia was nie dan weet jy nie wat jy mis nie. Vir seker sal hulle ons weer en weer sien. Was ons lekkerste see-vakansie ooit. Vriendelikste personeel en beste diens ooit. ATKV Natalia is tops.

Giselle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle S

Wonderful absolutely a place to take a family.

Beautiful area. Friendly people really felt like home was actually sad to leave but will be visiting soon.

Marina D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Aangenaam - sal definitief weer van ATKV Natalia gebruik maak!

Sien sterre.

Bridget E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget E

Sal beslis weer ATKV Natalia besoek.

Goeie diens, vriendelik en spotgoedkoop.

Christine V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

'n Baie leke gerieflike plekkie.

Die aktiwiteite was baie lekker en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal dalk in die vervolg eerder kamp daar want dis nader aan die strand. Ons was tevrede met die diens.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melanie R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Very nice resort.

We had a great holiday! Thank you.

Ruth M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M

Our stay was hassle-free and good.

We had a good stay. The staff was very friendly and very helpful. Overall good stay. Thank you ATKV Natalia. We will definitely return.

Nick S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S

Baie rustig.

Lekker gerus, net ongerieflik om by strand uit te kom!

Itumeleng K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng K

Fabulous! We coming back soon.

We enjoyed our stay at ATKV. It was value for money and all in one resort. Wish we stayed longer, but we know better... Next family vacation is definitely with them.

Melinda V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Always a pleasure to stay at Natalia.

I always enjoy staying at Natalia.

Truia N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia N

Heerlike vermaak, als binne loopafstand.

Verhitte swembad. Swemstrand met lewensredders.

Lizelle N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N

Die gasvryheid van die personeel is die beste wat ek nog ooit beleef het.

Vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons ontvang met vriendelikheid. Die personeel was almal baie behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en voldoen heeltemal aan mens se behoeftes. Die uitsig is asemrowend

Recardo B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo B

Very pleasant.

The stay was very pleasant and the staff are really friendly and helpful.

Charles C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charles C

Ek kon net 'n uur uithou by dié vuil plek.

Na ek ingeteken het en gesien het hoe vuil en verwaarloos die plek is, het ek dadelik weer uitgeteken, maar Natalia wou nie eens my geld vir die volgende aand wat ek daar sou slaap nie teruggee nie. Dadelik oorgegaan na 'n hotel.

ATKV Natalia se terugvoer

Goeie dag Charles,

Die bestuur van Natalia is jammer om te hoor van jou onaangename ervaring by Natalia. Ons was onder die indruk dat jy oppad terug is Tanzania toe soos genoem aan die ontvangs voor jul vertrek het. Indien jul ons in kennis gestel het dat jul ontevrede was met die eenheid kon ons jul verskuif het na 'n ander eenheid. Ons sal met graagte jou geld terug betaal.
Vriendelike Natalia Groete

ATKV Natalia
Vanaf R377
R377 R264
per nag (plek vir 6)
Vanaf R377
R377 R264
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ae4a787fd62475815f0a059550c665cf1a7d5b3af6bd52ac307bfffc11b9aba9e12a9c57b0a6c1cfd2e23498123dadabd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R377 nouVanaf R264 per nag (plek vir 6) 163 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang