Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Natalia

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Leeann V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Vrek lekker. Dit was vreeslik lekker. Die staf was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Die sekuriteit was ordentlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jezelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker, gerieflik, vriendelik, gemaklik. Ons eerste reis as gesin van 7, dit was baie lekker, selfs die ander gaste was vriendelik. Die woonstel was groot genoeg vir ons gesin. En luister, as hulle sê dat jy jou vensters moet toe hou vir die ape, ons het ons kombuisvenster oop vergeet en die aap betrap waar hy ons suiker probeer steel het, dit was eintlik oulik. Al voorstel wat ek sal maak, is dat die tye van Koswerf reggestel moet word, die kombuis maak 19:45 toe. Ons wou een aand 'n melkskommel bestel om 19:43 en is weggewys en gesê dit is basies 19:45. Die inligtingsblad sê hy maak 20:00 toe. Let wel, ons het bitter lanklaas sulke lekker kos soos by Koswerf, selfs my kinders het hulle borde leeg. Die area is baie veilig en dis baie gerieflik om op die oord te wees, veral met klein kindertjies. Dis ook lekker dat die strand so naby is. Die winkeltjie wat op die oord is, het ook die lewe baie makliker gemaak, asook die kitswas. Mens kan nooit genoeg klere pak vir 'n vakansie nie. Die aktiwiteite hou kinders ure besig terwyl ouers agteroor kan sit en skoene uitskop. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer hier kom vakansie hou, ons sal definitief dit volgende keer langer doen. Baie dankie vir die vriendelike diens, dit is definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

It was relaxing and full of fun for the little ones. Our 1st time there and it was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sit agteroor, jou kinders is veilig, sekuriteit is hier prioriteit. Verblyf by Natalia was fantasties. Ons vakansie was top vol belewenisse. Die oord personeel was almal baie handig toe ons tent weg waai en ons rustig in Durban verkeer. Badkamers is baie netjies skoon, goeie aktiwiteite vir kinders. Swembaddens is skoon, see uitsig vanaf sekere staanplekke. Die hardeware buite die oord is ook handig. En beste van alles is julle praat my taal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties gewees sommer langer gebly. Ons het so lekke gebly dat ons 3 nagte ekstra bespreek het, dankie, ons waardeer julle baie om vir ons al die plekke so gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome! Great accommodation and friendly staff. Cleanliness was on point. Horrible weather but the accommodation made up for it. Would highly recommend to families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vengesayi M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Brilliant, going back again this Monday. Brilliant, please increase kitchen opening times. 8 o'clock is too early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus Barnard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, veilig en kids het hul gate uit geniet. Ideale blyplek vir gesinne met kinders, veilig en baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly en vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful stay, kids were happy and had a blast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2341

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ae4a787fd62475815f0a059550c665cf1a7d5b3af6bd52ac307bfffc11b9aba9e12a9c57b0a6c1cfd2e23498123dadabd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R377 nouVanaf R264 per nag (plek vir 6) 174 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang