Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Natalia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Carl T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Was weereens groot gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Best camping spot and holiday at the sea, and so safe. Very nice, best stand 77 ever and it's very clean. The safety is good and the kids enjoyed our stay; we will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing, peaceful. Lovely! Thanks for accommodating our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurence S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Clean, spacious, lots of activities. Clean, spacious, lots of activities / entertainment. Shop & restaurant excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker familie wegbreek plek. Baie nice plek, sal dit enige tyd aanbeveel. Netjies, lekker aktiwiteite, lekker atmosfeer en definitief baie veilig. Met die bedompige hitte sal ek net 'n lugverkoeling voorstel, want die dakwaaiers help nie veel nie. Maar oor die algemeen 'n awesome plek, wens dit was nader aan die Noordkaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valentia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Awesome. Had lots of fun and the kids were entertained and loved the cleanliness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Mooi skoon lekker kuier plek vir jonk en oud. Ek het lekker gebly, daar kort net lugverkoeling in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Ons kom weer! Ons het 'n goeie aanbod gehad. Was die geld werd. Almal was absoluut vriendelik. Die ekstra diens van die kamers netjies maak is 'n groot pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Asheer S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Not happy facilities are not up to standard as previously. The pool was not heated; when asked, they said that the heater was off. Roaches are also a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal graag weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, die kos en pryse ook baie billik. Die dagbesoekers is egter 'n probleem by geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2596

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 406
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 406
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ae4a787fd62475815f0a059550c665cf1a7d5b3af6bd52ac307bfffc11b9aba9e12a9c57b0a6c1cfd2e23498123dadabd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R406 per nag (plek vir 6) 196 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang