Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

ATKV Natalia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Laurence S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Clean, spacious, lots of activities. Clean, spacious, lots of activities / entertainment. Shop & restaurant excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal graag weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, die kos en pryse ook baie billik. Die dagbesoekers is egter 'n probleem by geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige privaat strand. Ons het heerlik gebly by Natalia. Die swembad is warm en loopafstand van 'n baie lekker private strand met lewensredders. Die waaier en TV in ons kamer was vinnig uitgesorteer toe ons bel. Enigste aanbeveling wat ek het, is dat hulle iets moet doen aan die kitskosrestaurant. Die bestellings was elke keer deurmekaar en mens het uitermatig lank gewag vir elke ding wat jy bestel. WiFi werk ook nie lekker nie. Verder het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker familie wegbreek plek. Baie nice plek, sal dit enige tyd aanbeveel. Netjies, lekker aktiwiteite, lekker atmosfeer en definitief baie veilig. Met die bedompige hitte sal ek net 'n lugverkoeling voorstel, want die dakwaaiers help nie veel nie. Maar oor die algemeen 'n awesome plek, wens dit was nader aan die Noordkaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valentia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Awesome. Had lots of fun and the kids were entertained and loved the cleanliness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Mooi skoon lekker kuier plek vir jonk en oud. Ek het lekker gebly, daar kort net lugverkoeling in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Ons kom weer! Ons het 'n goeie aanbod gehad. Was die geld werd. Almal was absoluut vriendelik. Die ekstra diens van die kamers netjies maak is 'n groot pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker vinnige wegbreek. Lekker gebly en baie om te doen. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was baie lekker. Dit was baie lekker. Die woonstelle is baie mooi en netjies. Die winkeltjies wat daar is, was tops. Als was tops gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suraya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. Absolutely great. It would be better if the facilities remained open later than 10pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2512

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ae4a787fd62475815f0a059550c665cf1a7d5b3af6bd52ac307bfffc11b9aba9e12a9c57b0a6c1cfd2e23498123dadabd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R377 nouVanaf R264 per nag (plek vir 6) 192 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789