Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Natalia

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 1136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R377 R264 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Natalia bied gerieflike selfsorgverblyf na aan die strand teen KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is net 40 km suid vanaf Durban se middestad en net 5 km van Winkelspruit af.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid ruim, huislike en gemeubileerde woonstelle wat toegerus is vir selfsorg. Sekere van die woonstelle het see-uitsigte, sommiges het balkonne en hulle het slaapplek vir 2 tot 6 gaste in elk. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad en/of stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuisie en leefarea. Die grondverdieping-eenhede het elk 'n buitestoep met 'n tafel en stoele. Beddegoed en handdoeke word elke vierde aand geruil en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Ander oord-geriewe en -aktiwiteite sluit in: mini-gholf, trampoliens, snoeker, visvang en 'n arkade. Die nabygeleë strand het haainette en lewensredders sodat gaste veilig kan swem.

Die rus en vrede by ATKV Natalia skep die ideale agtergrond vir konferensies en stimulerende spanbou-programme. Die oord bied moderne geriewe vir groepe van tot 400 gaste, en kan ook spyseniering voorsien.

ATKV Natalia is minder as 10 km van Amanzimtoti af en net 70 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in: perdritte op die strand, dolfynkyk, seiljagvaarte, uShaka Marine World en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leeann V
Gesin met tieners
5.0
Vrek lekker. Dit was vreeslik lekker. Die staf was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Die sekuriteit was ordentlik.
Okt 2024
Jezelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, gerieflik, vriendelik, gemaklik. Ons eerste reis as gesin van 7, dit was baie lekker, selfs die ander gaste was vriendelik. Die woonstel was g...
Sien meer
Okt 2024
Magda R
Gesin met klein kinders
5.0
It was relaxing and full of fun for the little ones. Our 1st time there and it was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gerrit N
Gesin met tieners
5.0
Sit agteroor, jou kinders is veilig, sekuriteit is hier prioriteit. Verblyf by Natalia was fantasties. Ons vakansie was top vol belewenisse. Die oord ...
Sien meer
Sep 2024
Heleen T
Gesin met tieners
5.0
Fantasties gewees sommer langer gebly. Ons het so lekke gebly dat ons 3 nagte ekstra bespreek het, dankie, ons waardeer julle baie om vir ons al die p...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2334

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ATKV Natalia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Vanaf R377
R 377 R 264
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ae4a787fd62475815f0a059550c665cf1a7d5b3af6bd52ac307bfffc11b9aba9e12a9c57b0a6c1cfd2e23498123dadabd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R377 nouVanaf R264 per nag (plek vir 6) 174 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang