Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlanta 46

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlanta 46 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf alleenreisigers óf 'n paartjie wat hierdie kusdorpie wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetkamer met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. 'n Selfdiens-waskamer is ook in die kompleks beskikbaar. Die ligging van hierdie kompleks is ongeveer 2 km vanaf Strandstrand en 5 km vanaf Somerset Mall en Vergelegen Mediclinic.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlanta 46 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 72, Atlanta 46, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4109232ba80e69fd670163a751c41e806d0287bf5fd213d4e4fd65108c4b0f9ede7766011499a0acedf2263c8a44ffe0252e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 72 George Street Atlanta 46 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.117916 18.841088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang