Atlantic 62
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Reg van toegang voorbehou:
Atlantic 62 behou die volle reg van toelating voor en aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of
skade wat mag voortspruit uit die wettige en redelike uitoefening van sodanige regte.
Deur Atlantic 62, Yzerfontein binne te gaan, gee gaste die eienaar of gasheer die reg om te versoek
dat gaste die perseel verlaat as die bepalings en voorwaardes nie nagekom word nie. In sulke gevalle is dit tot die diskresie van die eienaar om gaste terug te betaal vir ongebruikte verblyf.
Die volle bedrag moet asb. 7 dae voor die inklokdatum betaal wees.
Rook is verbode.
Die Jacuzzi sal teen 'n ekstra koste beskikbaar wees. Gaste moet in hul bespreking aandui of hulle dit gaan gebruik of nie.
Die raadsaal kan in nog 'n slaapkamer vir 2 gaste teen 'n ekstra koste omskep word. Gaste moet hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 62, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: