Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Beach Villa

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shaun B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Excellent in all ways. Went out of their way to ensure all was in Order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Atlantic Beach Villa
Thanks so much Shaun. We loved having you here! Kind regards Rose & Gail

Zelda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Uitstekend! Gasvryheid, netheid, uitstekend! Alles wat jy benodig is in die kamer! Ontbyt baie lekker. Sal definitief weer by hierdie plekkie oornag! Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Atlantic Beach Villa
Baie dankie Zelda! Bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom by ons.

Wiehan V
1 nag
5.0
Feb 2020

Baie skoon, netjies en gasvry. Alle verwagtinge was oortref. Atlantic Beach Villa se verblyf was baie skoon en netjies. Die gasvrou, Rose, is regtig vriendelik en behulpsaam met advies oor die area. Ek kan hulle ten sterkste aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Atlantic Beach Villa
Thanks so much for your kind review! You made it effortless for us and it makes us so happy that you enjoyed your stay... Warm regards Rose

Johannes A
1 nag
5.0
Jan 2019

Baie netjiese omgewing, swembad, wireless geriewe uitstekend. Een van die lekkerste, rustigste omgewings om te bly. Goeie waarde vir die geld. Eienaar baie vriendelik en altyd toeganklik en is bereidwillig om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Atlantic Beach Villa
Thanks so much for your lovely review! It's guests like you that make our job easy - we loved having you stay (just too short)! Kind regards, Rose and Stephanie

Julie M
1 nag
4.8
Okt 2019

Silwerskoon, gerieflike verblyf. Ek het baie lekker by Atlantic Beach Villa gebly. Die enigste versoek is vir donker gordyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rosemarie
Atlantic Beach Villa
Good day Julie, Thanks so much for your kind review. We are so happy that you enjoyed your stay with us. Thanks too for suggestion on block out curtains - very helpful :) Warm regards Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolabella-rylaan 12, Sunset Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MjQ3ZWU3LTFlYTctNDhhZS1hNThiLTRjYmUyZDg5OGJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Dolabella Drive Sunset Beach, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.851112 18.493652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang