Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Breeze self catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephanieswanepoel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderlik, gasvry, home away from home! Ons sal beslis terugkom! Die beste sout van die aarde mense. Hulle buig agteroor om jou gemaklik en tuis te laat voel. Niks is vir hulle te veel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Atlantic Breeze self catering
Wonderlike gaste, ons waardeer al julle ondersteuning.

Monique V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie tevrede. Netjiese akkommodasie en vriendelike, gasvrye mense. Ons sal beslis weer terugkeer, ons het dit baie geniet. Akkommodasie is gerieflik en skoon, baie billike tariewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Omdat die blyplek loop afstand van die strand is, het dit baie gerieflik gemaak vir ons met die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Pragtige plekkie, loopafstand van die see. Ons is vriendelik ontvang en Lizette het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Atlantic Breeze self catering
Plesier, dit was 'n plesier om julle hier te he en julle is altyd welkom. groete, Kobus en Lizette

Elsche D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Kobus en Lizette gaan uit hulle pad om van gaste, vriende te maak! Ons sal vir seker weer daar kuier. Buiten vir die silwerskoon kamers en uitstekende diens, het Kobus moeite gedoen om die manne uit te neem om visvang ekskursies. Hulle het werklik geen moeite ontsien om die besoek aan Swakop vir ons so aangenaam moontlik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2021

Pragtig, netjies en skoon! Naby aan die strand. Wonderlike gasvrou/gasheer dankie Lizette en Kobus! Eenheid was volledig toegerus met als wat nodig was, beddegoed van goeie kwaliteit. Lekker buite braaiplekkie. Koffie, tee, suiker en melk was reeds in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Atlantic Breeze self catering
Baie dankie. Ons. Waardeer ook die pragtige gaste en hoe hulle die plek so netjies los. Julle is altyd welkom. Groete, Kobus en Lizette

Claudia J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2020

Vriendelike mense. Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het vroeg daar aangekom en hulle het ons baie gou gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
Atlantic Breeze self catering
Baie dankie. Ons waardeer sulke wonderlike gaste. groete en sterkte

Abongile D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Amazing experience! My friends and I had an amazing stay at the accommodation. The place is clean and neat, it has everything a person may need. It is a stone's throw away from the sea and the price is quite reasonable! The owners are very nice, they kept on checking whether we're okay. I'd recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Fantasties. Wat 'n pragtige, skoon plek. Ek sal Atlantic Breeze aanbeveel vir enige iemand. Fantastiese mense, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Atlantic Breeze self catering
Goeie dag Melinda, Baie dankie Waardeer

Thea B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Baie tuis gevoel by Atlantic. Het geen probleme ondervind nie. Sal weer gebruik maak van Atlantic Breeze.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Baobabstraat en Emerald-straat, Myl 4, Erf 378, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBFx9JOCvWrUDocqZP2Kfr7KIoPSb1DwV6MW51yEAhj0083jCp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Corner of Baobab Street and Emerald Street Myl 4, Erf 378 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.630239326885 14.52780499893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang