Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Cascade

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Cascade is in Groenpunt, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op die 6de verdieping, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n deur wat na die balkon lei.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is gemaklike banke in die sitarea, asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n etenstafel vir 8. Gratis WiFi word voorsien.

Dié woonstel is naby 'n rits winkels, kroeë, restaurante en is 'n kort ent se ry vanaf die strand en besienswaardighede.

Die woonstel is veilig en toegang word met 'n sleutelsisteem gereguleer. Gaste ontvang 1 stel sleutels en het toegang tot alle geriewe in die woonstel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karlien P
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, baie gepas vir 'n besige naweek. Baie sentraal en netjies. Ons het ongelooflik lekker gebly.
Okt 2024
Sonja C
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable, comfortable, cozy, and convenient. The flat was in excellent condition upon my arrival. It was clean, well-maintained, and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mariette V
5.0
Was baie lekker. Ja, dankie, sal wel weer gaan.
Jun 2024
Madelein T
5.0
Uitstaande. Dis absolute waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.
Apr 2024
Jeanette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie sentraal. Netjiese veilige woonstel. Goed toegerus met WiFi, haardroer ens. Maar die stoof is bietjie ingewikkeld vir plaasjapies!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Cascade het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c78f6918b4bb4c61b422a129dbcaae23d0e943d84081d0368ed468fddbf82d4f5ace7e759f888b97858739bddb2a0236ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 8 Vesperdene Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9102005 18.4123745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang