Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Atlantic Cove is 'n luukse selfsorghuis in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, of groep vriende en is naby die bekende Tafelberg en Seinheuwel geleë.

Dié bekoorlike huis het slaapplek vir altesaam 8 gaste. Dit beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n lieflike lugversorgde oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Op die onderste verdieping is die hoofslaapkamer, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en koninggrootte-bed, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Op die boonste verdieping is die vierde slaapkamer, ideaal vir tieners, en kan ook as 'n werkspasie of speelkamer gebruik word. Hierdie kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die badkamer op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste betree 'n uitgestrekte oopkonsep-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is ontwerp vir gerief en vermaak en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die kombuis strek na 'n 6-sitplek-eetkamertafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Guess het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Showmax en Netflix.

Die opvouglasdeure lei na 'n dek met buitemeubels en braaigeriewe, om skemerkelkies te geniet met pragtige uitsigte oor die Seinheuwelberg. Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel vir 2 motors agter 'n outomatiese hek. Daar is sekuriteitskameras wat die eksterne huis dek, insluitend die omtrek van die eiendom vir maksimum sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc47866a3af481c3c726eccfae4447d834f9a4696b6c8d1a7d19e94dbde021b9a0740705e93f9a62e77b4f97f427d6f4e2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 12 Irwinton Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9195521 18.3889216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang