Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Dunes 10

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Janice W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Beautiful, peaceful and relaxing. Best view ever. We had a lovely stay. Everything you need was in the unit. Great location to move between Swakopmund and Walvis Bay. Will definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik en sal definitief weer gaan. Pragtig en skoon. Alles wat nodig is vir 'n baie lekker vakansie. Baie mooi see-uitsig en so baie om te doen. Stil en rustige kompleks waar jy net kan rustig wees en herstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 10
Baie dankie, en ons hoop dat julle weer sal kuier. Wolfgang

Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beautiful views of the Atlantic. Excellent. Will definitely stay there again. My go-to place when I want to go to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 10
Thank you very much and we hope to welcome you soon again. Wolfgang

Petro T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie geniet. Baie gerieflik en skoon. Alles wat jy kan benodig en meer. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 10
Thank you. Have a safe journey, and we hope we can welcome you soon again. Wolfgang

Ciska H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

See-uitsig was 'n bonus. See-uitsig woonstel op tweede verdieping met skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien asook lekker oopplan kombuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean-jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rejuvenating! Ons het absoluut heerlik gebly! Ligging idillies. Plekkie goed ingerig, net groter koffiebekers nodig! Andersins perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 10
Thank you for your stay. We hope we can welcome you soon again. Wolfgang

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wolfgang Syed Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelp Gull-straat 101, Dolfynstrand, Rand Rifles, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8819ee627877bf806afaa927cacef11c4996e1bff05bc64a0e4aae7346e588e0fc275c8822b93f10a4388185f008e429ed79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 101 Kelp Gull Street Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.841631112884 14.540653430776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang