Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Dunes 11

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Excellent location with a beautiful view of the Atlantic. This place and the host are tops. There's no other place at the coast we would want to stay at. The place is clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik behalwe vir 10 uur saans stilte reel. Ja, behalwe vir 10 uur aand stilte reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 11
Baie dankie en ons hoop dat julle weer sal kuier. Wolfgang

Carin S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik kon uitspan saam met die familie. Die eenheid was baie netjies met al die geriewe om jou verblyf so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Die uitsig was ook uit die boeke! Die gasheer was ook baie behulpsaam en vriendelik, baie dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang Syed
Atlantic Dunes 11
Baie dankie en ons hoop dat julle weer sal kuier.

Marelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjiese, gerieflike, ruim eenheid met pragtige see-uitsig. 'n Wondelike eenheid vir families en vriende. Pragtigste see-uitsig. Alles wat mens nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf in Namibië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Great lovely place. Just fix the leaking tap in the kitchen. This is our second stay at Atlantic Dunes 11 and we've reported it. Kindly fix the tap in the kitchen as it's leaking. Additionally, an increase in the water pressure at the showers will be great. Otherwise, all good. Will definitely stay at Atlantic Dunes 11 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

We had a lovely stay. Will stay there again anytime. Beautiful views of the ocean and a very safe place. Just two minor issues. The tap in the kitchen was leaking water and the water pressure when taking a shower was a bit low. Otherwise, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Pragtige uitsig en goed geleë. Die eenheid was teen 17:00 nog nie skoongemaak nie, en ons moes wag, maar die gasheer was baie behulpsaam en ons kon bietjie langer bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wolfgang Syed Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelp Gull-straat 101, Dolfynstrand, Rand Rifles, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221cacedf25595b2f42d1c44154296f4ce4e7e6d3988d458480550a994fac959fca70d8f28baf27b129cb0c00ad0c46bf0a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 101 Kelp Gull Street Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.841638748961 14.540537166595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang